Fun fishing at VOSRITE

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 ноя 2024

Комментарии • 15

  • @fishmaniachannel
    @fishmaniachannel 24 дня назад +1

    👌 beautiful location 👌

  • @WRFishing
    @WRFishing 23 дня назад

    Epic video pella well done

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  23 дня назад

      @@WRFishing dankie pellie. Fish maar min deesdae!

  • @ReubenLR
    @ReubenLR 24 дня назад

    Awesome Vid man! Will definitely subscribe

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  24 дня назад +1

      @@ReubenLR thank you! Theres a few videos on my channel, enjoy! 😎

  • @dirkleroux6435
    @dirkleroux6435 25 дней назад +1

    Well done! Wat is jou kamera setup op die boot? Groete Dirk

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  24 дня назад

      @@dirkleroux6435 hi Dirk, ek het die DJI Osmo pocket 3 met die active track en DJI mikrofoon, is nie waterproof sonder n housing nie, maar n great kamera wat goeie kwaliteit gee.

    • @dirkleroux6435
      @dirkleroux6435 23 дня назад

      ​@@rods_recoil Dankie vir die info, ek pop al jare vir Baber op ons familie plaas so 60km onder Parys. Bly altyd lekker. Wil graag begin met video content as ek op trips gaan, ek dink die Pocket 3 se face tracking is 'n game changer as jy solo fish op die boot. Ek het 'n ou video op my channel, niks besonders nie maar jy kry die idee van die Baber Pop - ruclips.net/video/ZW-LzpLCC_A/видео.html Sterkte daar!

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  23 дня назад

      @@dirkleroux6435 DJI se produkte groei al meer op my, minder probleme met batterye wat overheat in die son.
      Die area op die video lyk baie mooi. Altyd lekker om videos te maak en weer te kyk na die tyd! Hoop jy kry jou dinge agtermekaar en maak n paar videos!

  • @plaasjapie101
    @plaasjapie101 25 дней назад

    Lekker man ek gaan einde van die maand soentoe vir ons laaste klub komp ek gaan net die babers jag

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  25 дней назад

      Ek hoop dit rëen voor dan, die rivier is vuil en kort n goeie spoel, ekt geen babers in die vlakker water gekry, wat baie ongewoon was vir die rivier. Dis n goeie area met baie vis, ek sal weer terug gaan en weer probeer.

    • @peter1873
      @peter1873 25 дней назад

      Ek stem rivier is kwaai vuil...het n lelike maag kiem opgetel middel augustus by die vaal...wees maar versigtig tot hy skooner gespoel het👌👌👌

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  25 дней назад

      @@peter1873 ons hoop vir die beste! Vroeg oggend wanneer die wind stil is, sien mens die skuim op die water, lyk glad nie "vars".

  • @StaffieNanette
    @StaffieNanette 24 дня назад

    Wens hulle kon daai lelike snag uithaal. Sal dit moet onthou

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  24 дня назад

      @@StaffieNanette Ek het nog nie daar van die kant af gevang, maar ekt gesien op ander mense se videos hulle praat van die snag.