vroueSAKE | 27 April '24 | Anika de Beer

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 май 2024
  • Charlene het op Saterdag 27 April met ons eie weerSAKE-aanbieder, die meteoroloog, Anika de Beer, in vroueSAKE gesels oor haar drie-jaarlange reis met kanker, wat ook in Mei se rooi rose gepubliseer is.
    Anika kla nooit en haar glimlag bring altyd net sonskyn, al voorspel sy soms gure weer ook. Self laat sy nie sommer toe dat onweersdae haar gemoedstoestand te veel negatief beinvloed nie.
    Ons wens haar baie sterkte toe en glo die kanker sal binnekort volkome in remissie wees.
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии •