ontbytSAKE
ontbytSAKE
  • Видео 780
  • Просмотров 458 798
ontbytSAKE Onderneming van die Jaar Toekenning Rooitapyt Voorsmakie 2024
🎉Net 'n klein voorsmakie van die glans en sprankel by gisteraand se ontbytSAKE Onderneming van die Jaar Toekennings by die Maslow Hotel in Pretoria! 🎊
Dit was 'n groot sukses en ons is regtig trots op ons aanbiederspan en elke persoon wat hard agter die skerms gewerk het om dit 'n realiteit te maak.
Baie geluk aan al die wenners en baie dankie vir almal wat dit bygewoon het. Dit was vir ons 'n eer en voorreg om julle daar te hê.
Просмотров: 193

Видео

weerSAKE | 8 - 11 Junie '24
Просмотров 1,4 тыс.9 часов назад
Anika de Beer gee vir ons die weervoorspelling van Saterdag 8 Junie tot Dinsdag 11 Junie. Dis sonnig en koel regoor Suid-Afrika hierdie week… ☀️ weerSAKE word met trots geborg deur Laeveld Agrochem. 𝐋𝐚𝐞𝐯𝐞𝐥𝐝 𝐀𝐠𝐫𝐨𝐜𝐡𝐞𝐦 - 𝐒𝐀𝐀𝐌 𝐛𝐨𝐞𝐫 𝐨𝐧𝐬 𝐯𝐨𝐨𝐫𝐮𝐢𝐭! Kyk ook die weer op ons webblad: www.ontbytsake.co.za
ontbytSAKE 1 Junie '24 | Vanes-Mari du Toit
Просмотров 9529 часов назад
Ons het op 1 Junie gesels met Vanes-Mari du Toit wat as gunsteling ateljeegas vir 2023 aangewys is, soos deur ons kykers op Sosiale Media gestem is... 💃🎊🎉 Ons SAKEfokus is in Mosambiek, 'n buurland wat gereeld deur Suid-Afrikaners besoek word en ons wys julle 'n hele paar mooi plekke en suksesvolle besighede wat daar geleë is. Kyk hierdie naweek ontbytSAKE op kykNET en kykNET & kie. ONS UITSAAI...
landbouSAKE | 25 Mei '24 | Dr. Johan Habig
Просмотров 3714 часов назад
Dr. Johan Habig van Agri-Technovation het op Saterdag 25 Mei in landbouSAKE gesels oor die positiewe kant van grond en hoe om mooi daarna te kyk in die landboubedryf.
nuusSAKE | 25 Mei '24 | Tim du Plessis
Просмотров 10214 часов назад
Dawie het op Saterdag 25 Mei met Tim du Plessis in nuusSAKE gesels oor die verkiesing wat toe nog voorgelê het. Tim het veral gesels oor die meningspeilings en sosiale media wat deesdae 'n groot rol speel voor 'n verkiesing en hoe die media se rol eintlik kleiner geraak het wat inligting oordra betref. Tim het 'n voorspelling gewaag oor die uitslag van die verkiesing... en dit lyk nie of hy te ...
fliektydSAKE | 25 Mei '24 | 'Tokyo Vice' & The Garfield Movie
Просмотров 2214 часов назад
Leon van Nierop het op Saterdag 25 Mei gesels oor die hardebaard-film, Tokyo Vice, wat in Japan afspeel. ‘n Amerikaanse joernalis word ‘n tussenganger tussen die polisie, die Japannese Mafia en sy koerant. Ansel Elgort praat vlot Japannees in hierdie rowwe misdaad-drama. Dis deur die waarheid geïnspireer. Tokyo Vice is vir fynproewers en besikbaar op M-Net en Showmax. Leon het ook gesels oor Ga...
smulSAKE | 25 Mei '24 | Baklava Kaaskoek
Просмотров 14814 часов назад
Corli Prinsloo het op Saterdag 25 Mei vir ons gewys hoe om 'n heerlike Baklava Kaaskoek te maak. Die resep is ‘n mengsel van twee gunsteling nageregte, baklava en kaaskoek. Die kaaskoek is romerig en die baklava voeg net die regte hoeveelheid neuterige, krakerigheid by. Kyk gerus hier hoe sy dit doen. Die resep is op ons webblad onder smulSAKE beskikbaar. www.ontbytsake.co.za/segment/smulsake
ekonomieseSAKE | 25 Mei '24
Просмотров 3114 часов назад
Dawie het op Saterdag 25 Mei vir ons sy 'verkiesingsmanifes' gegee, sou hy ooit eendag die politiek betree en sy ideologiese oortuiging gaan hoofsaaklik oor die individu en nie die land nie. Hy reken die primêre rol van die staat is om die individu te beskerm. Dit sluit in private eiendomsreg en vrye handel.
kuierSAKE | 25 Mei '24 | Pieter du Toit | Dr. Oscar van Heerden
Просмотров 2814 часов назад
Op Saterdag 25 Mei het ontbytSAKE gefokus op die Nasionale verkiesing wat op 29 Mei plaasgevind het en ons ateljeegaste was twee politieke swaargewigte, die joernalis, Pieter du Toit, en die politieke ontleder, Dr. Oscar van Heerden. Hulle het die politieke landskap van Suid-Afrika bespreek en ook voorspellings gewaag oor die verkiesingsuitslag...kyk gerus hier wat hulle te sê gehad het..
ontbytSAKE 25 Mei '24 | Pieter du Toit & Oscar van Heerden
Просмотров 1,1 тыс.День назад
‼SATERDAG 25 MEI OP ontbytSAKE‼ Ons het verkiesingSAKE gesels en ons ateljeegaste is twee interessante, maar uiteenlopende mense: ons eie, Pieter du Toit, News24-joernalis, asook, Oscar van Heerden. In die SAKEfokus kyk ons na ‘n verskeidenheid franchises, entrepreneurs & besigheidsgeleenthede wat in Suid-Afrika beskikbaar is. Kyk hierdie naweek ontbytSAKE op kykNET en kykNET & kie. ONS UITSAAI...
weerSAKE | 01 Junie '24
Просмотров 1,5 тыс.День назад
Anika de Beer gee vir ons die weervoorspelling vir die naweek van Saterdag 1 Junie tot Dinsdag 4 Junie. Die Winter is hier met mening dié naweek met koue weer wat oor groot dele van die land verwag word. weerSAKE word met trots geborg deur Laeveld Agrochem. 𝐋𝐚𝐞𝐯𝐞𝐥𝐝 𝐀𝐠𝐫𝐨𝐜𝐡𝐞𝐦 - 𝐒𝐀𝐀𝐌 𝐛𝐨𝐞𝐫 𝐨𝐧𝐬 𝐯𝐨𝐨𝐫𝐮𝐢𝐭! Kyk ook die weer op ons webblad: www.ontbytsake.co.za
smulSAKE | 18 Mei '24 | Kerrie-frikkadelle
Просмотров 12914 дней назад
Corli Prinsloo het op Saterdag 18 Mei vir ons heerlike Kerrie-frikkadelle gemaak met Basmati-rys en Poppadoms. Sy het dit bedien saam met Truter wyne se Cape Fern Shiraz wat dit heerlik komplimenteer het.
fliektydSAKE | 18 Mei '24 | 'Kingdom of the Planet of the Apes' & Imaginary Friends
Просмотров 2614 дней назад
Leon van Nierop het op Saterdag 18 Mei oor die fliek 'Kingdom of the Planet of the Apes' gesels wat chronologies die derde hoofstuk in die reeks rolprente is. Dit wys hoe die ape selfs tegnologies gevorderd kon raak, maar die mens dan finaal met hul eie tegnologie wil uitwis. Die fliek is oorweldigend en top vermaak. Hy het ook vertel van die fliek, Imaginary Friends, wat hy as een van die lekk...
kuierSAKE | 18 Mei '24 | Carla Smith
Просмотров 5214 дней назад
Charlene en Leon het op Saterdag 18 Mei saam met die veelbekroonde aktrise, Carla Smith, gekuier wat verlede jaar ’n Silwerskermtoekenning gekry het vir haar hoofrol in die Afrikaanse fliek, ‘Die Tragiese Saak van Pamina Vermaak’. Sy het ook vertel van haar rol in Othello en baie ander projekte wat sy al gedoen het en waar haar liefde vir die kunste vandaan kom.
finansiëleSAKE | 18 Mei '24 | Marno Boshoff | King Price
Просмотров 5214 дней назад
Charlene het op Saterdag 18 Mei met Marno Boshoff, hoof van Kultuur by King Price, gesels. Hy het aan haar verduidelik hoekom hulle besluit het om as hoofborg van die ontbytSAKE onderneming van die jaar toekennings betrokke te word en hoe belangrik ondersteuning aan klein en medium sake-ondernemings vir King Price is.
nuusSAKE | 18 Mei '24
Просмотров 5814 дней назад
nuusSAKE | 18 Mei '24
ontbytSAKE 18 Mei '24 | Carla Smith
Просмотров 1,2 тыс.14 дней назад
ontbytSAKE 18 Mei '24 | Carla Smith
weerSAKE | 25 - 28 Mei '24
Просмотров 1 тыс.14 дней назад
weerSAKE | 25 - 28 Mei '24
smulSAKE | 11 Mei '24 | Salm Pasta
Просмотров 12121 день назад
smulSAKE | 11 Mei '24 | Salm Pasta
fliektydSAKE | 11 Mei '24 | 'Challengers' & 'Boy Kills World'
Просмотров 2221 день назад
fliektydSAKE | 11 Mei '24 | 'Challengers' & 'Boy Kills World'
kuierSAKE | 11 Mei '24 | Anlia Etzebeth
Просмотров 18221 день назад
kuierSAKE | 11 Mei '24 | Anlia Etzebeth
finansiëleSAKE | 11 Mei '24
Просмотров 2221 день назад
finansiëleSAKE | 11 Mei '24
nuusSAKE | 11 Mei '24
Просмотров 4121 день назад
nuusSAKE | 11 Mei '24
ekonomieseSAKE | 11 Mei '24
Просмотров 8521 день назад
ekonomieseSAKE | 11 Mei '24
weerSAKE 18 Mei '24
Просмотров 30521 день назад
weerSAKE 18 Mei '24
ontbytSAKE 11 Mei '24 | Anlia Etzebeth
Просмотров 1,7 тыс.21 день назад
ontbytSAKE 11 Mei '24 | Anlia Etzebeth
kuierSAKE | 04 Mei '24 | Tatjana Schoenmaker (Smith)
Просмотров 11821 день назад
kuierSAKE | 04 Mei '24 | Tatjana Schoenmaker (Smith)
smulSAKE | 04 Mei '24 | Pizza-Idees
Просмотров 12528 дней назад
smulSAKE | 04 Mei '24 | Pizza-Idees
ekonomieseSAKE | 04 Mei '24
Просмотров 4428 дней назад
ekonomieseSAKE | 04 Mei '24
fliektydSAKE | 04 Mei '24 | Colin from Accounts' & 'The Fall Guy'
Просмотров 1728 дней назад
fliektydSAKE | 04 Mei '24 | Colin from Accounts' & 'The Fall Guy'

Комментарии