“Dis opvoedend en baie opwindend” - Wes-Kaapse leerlinge vertel oor hul ervaring van robotika

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024
  • Malmesbury, 8 Desember - Leerlinge in die Wes-Kaap wat deel is van 'n kodering- en robotikaprogram sê hulle voel bemagtig vir praktiese beroepsmoontlikhede in die toekoms.
    Span "Innovatrix" van die Wesbank Sekondêre Skool in Malmesbury gaan hierdie naweek deelneem aan die FIRST Tech Challenge.
    32 skoolspanne moes elkeen 'n robot volgens vasgestelde spesifikasies bou en dit programmeer om vasgestelde take binne twee minute uit te voer.

Комментарии •