Die Kolisi-egskeiding: is die reënboognasie gekelder?

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 26 окт 2024

Комментарии • 89

  • @barend4803
    @barend4803 2 дня назад +37

    Bly by jou eie mense en eie ras, jy sal nie spyt wees nie.

    • @martieallers4955
      @martieallers4955 День назад +3

      Nog nooit gesien dat n Mossie en n Swaweltjie saam is nie
      Siek!!!!!!

    • @barend4803
      @barend4803 День назад

      @@martieallers4955 Baie waar.

  • @eldredbutler7851
    @eldredbutler7851 2 дня назад +25

    Stay with your own

  • @riettemendol4719
    @riettemendol4719 День назад +17

    Kyk bietjie wat met Koning Salamo gebeur het en dit nadat God hom pertinent gewaarsku het teen vreemde vroue met vreemde gelowe.... selfs sy bonatuurlike wysheid kon hom nie weerhou daarvan nie! Hou by jou vel kleur en geloof🌿

  • @Rvw1408
    @Rvw1408 2 дня назад +18

    Dis wat gewoonlik gebeur wanneer jy vir geld trou.

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 2 дня назад +15

    'n PRINS kan 'n padda wees, 'n padda kan nooit 'n prins wees nie

    • @barend4803
      @barend4803 День назад

      @@frederikbrits9559 Waar 😅

  • @godfreyberry1599
    @godfreyberry1599 День назад +9

    Vel kleur het min te doen met die saak - dis n' KULTUUR affere wat oor generasies strek. In hierdie saak gaan dit oor geld en roem. As Kolisi net n' gewone swart man was sou sy nie eers n' tweede keer gekyk het.

  • @LeonieMalherbe-t5u
    @LeonieMalherbe-t5u 2 дня назад +11

    Rudiposthimus absoluut, voëls is bekend dat die Heer vir hulle sorg, maar ook hulle meng nie seksueel met ander spesies nie, so geen gemengde paar will last!!

  • @rudiposthumus7798
    @rudiposthumus7798 2 дня назад +26

    Hou jou by jou ras en jou klas blyk dus goeie raad te wees 😊

  • @barend4803
    @barend4803 2 дня назад +7

    Wonder of die Switserse vrou wat met die Masaai getroud was ook deel was van gasvryheids uitleen stelsel. Hul kultuur is wanneer 'n besoeker opdaag word aan hom een of so van die vroue geleen vir die nag.

  • @SusanaVorster-qt9vr
    @SusanaVorster-qt9vr 2 дня назад +8

    Dis n kultuur ding hierdie

  • @magdapienaar1993
    @magdapienaar1993 День назад +4

    Ek sê altyd, gaan kyk net na die natuur, daar is verskillende dier, voëls, visse, plante , blomme ens. Hul teel/paar ens met mekaar nie, al is hul in dieselfde see/water/bos. God het verskillende volke gemaak. So ons mense het self begin god speel oor als- kloning/ teling/ Kweek van veskillende elemente. Volgens Openbaring sal daar gereddes wees uit elke volk taal en ras. Ja, arme kinders van sulke 'slim' mense!!

  • @JoeCrouse-e3i
    @JoeCrouse-e3i День назад +2

    Reenboog nasie se gat

  • @frikkievanzyl9068
    @frikkievanzyl9068 День назад +2

    Daars n verskil tussen wellus en liefde

  • @arnovandijk7406
    @arnovandijk7406 День назад +2

    Kultuur verskille is net te groot. Jy kan hom uit die bos gaan haal en sal nooit die bos uit hom kan haal nie. Soort soek soort.

  • @AdriaanNothnagel
    @AdriaanNothnagel 2 дня назад +4

    Ebony and ivory.

  • @antoinettevanstadenmeyer6302
    @antoinettevanstadenmeyer6302 13 часов назад

    Ongelukkig is die kultuur die groter aspek want waardes is die fondasie van kultuur. Ek is Afrikaans (met Duitse herkoms) en het met 'n Duitser getrou. Ons is geskei reeds omdat hy meer liberale waardes en gedrag het as ek.

  • @driesvanniekerk8613
    @driesvanniekerk8613 День назад +1

    Die reenboog nasie was van die begin af gedoem die wat daaraan glo lees nie die Bybel nie

  • @Rundu1987
    @Rundu1987 День назад +1

    Ek is nie teen gemengde huwelike nie, maar as n geskeide man weet ek baie goed hoe moelik dit raak as dinge nie uitwerk nie. "The odds are stacked against any marriage" Om nou nog rasse verskille ook in die "mix" te gooi gee enige huwelik n baie skraal kans op sukses.

    •  День назад

      Kry vir jou. Skep op.

  • @lindalauragouws6424
    @lindalauragouws6424 2 дня назад +7

    Ag shame Rebekka. Jy .... moet jou ..... hou

  • @BlackieSwart-h7o
    @BlackieSwart-h7o День назад +2

    Wie het daai kak uit gedink ek is en was nog nooit deel van daai nasie nie miskien jy

  • @ep6263
    @ep6263 День назад +1

    rassie het reeds gese hy soek hom in die afrigting boks.....en die bemagtiging gaan voort.

  • @francoisduminy1863
    @francoisduminy1863 День назад

    Ag tog, wat maak dit nou so anders?? Is dit al wat nou oppi nuus gaan wees.

  • @HannoVisagie
    @HannoVisagie День назад +5

    "In godsdienstige liberalisme word die Bybelse feit heeltemal ontken dat die Here grense tussen volke gestel het. ‘n Teks soos die volgende word óf geïgnoreer óf heeltemal verdraai: “En Hy het uit een bloed al die nasies van die mensdom gemaak om oor die hele aarde te woon, terwyl Hy vooraf bepaalde tye en die grense van hulle woonplek vasgestel het” (Hand. 17:26). Hierdie “grense” het tog baie belangrike implikasies - nie net volkekundig en staatkundig nie, maar ook taalkundig en godsdienstig. Die evangelie moet aan elke groep in sy eie taal- en kultuurverband verkondig word, omdat dit benewens die redding van individue ook daarop ingestel is om gesins- en volksinstellings te verchristelik, te onderskraag en te versterk.
    Die teologiese liberalis ontken grense van hierdie aard omdat hy besig is om aan ‘n internasionale, geïntegreerde, nie-rassige, nie-seksistiese samelewing te bou, waarin daar uiteindelik ook beweer sal word dat alle godsdienste dieselfde God aanbid. Hy beroep homself graag op tekste soos die volgende: “Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus” (Gal. 3:28). Hierdie teks word dan verdraai deur dit sosio-polities te verklaar en te beweer dat volksgrense verval, sosiale stande uitgewis en dat geslagsverskille tussen mans en vrouens nie in ag geneem moet word nie. Alles kan dus saamvloei en een word, wat beteken dat homoseksuele verhoudings ook in orde is.
    Hierdie teks het duidelik net op geestelike gelykwaardigheid betrekking. Wanneer dit by redding kom, gee die Here nie aan ‘n Jood voorkeur bo ‘n Griek, aan ‘n ryke bo ‘n arme, of aan ‘n man bo ‘n vrou nie. In samelewingsverband geld al hierdie verskille egter nog steeds: Paulus identifiseer homself baie duidelik as ‘n Israeliet of Jood (Rom. 11:1; Hand. 22:3); diensknegte word tot gehoorsaamheid aan hul here aangemoedig (Ef. 6:5); en die man se posisie as die hoof van die vrou word ondubbelsinnig bevestig (Ef. 5:22-23).
    Die ernstige Christen kan homself hoegenaamd nie met die liberale teoloë se wyse van Skrifverklaring vereenselwig nie - nie net omdat dit op politieke of humanistiese aanvaarbaarheid ingestel is nie, maar ook omdat dit op ‘n skewe en krom verklaring van die Skrif gebaseer is." - www.bibleguidance.co.za/Afrartikels/Israelvisie.htm

    • @rinaspies1761
      @rinaspies1761 7 часов назад

      Die Woord is HEILIG en is 'n Âdamitiesehuweliksverbond gister, vandag en tot in Âdam/aw-dam' became red in the face/flush EWIGHEID! Mag nie wat HEILIG is, die WOORD/ons Âdam pêrels vir die godenasies Deut 7:1-7 wie nie kan bloos nie wie Onse Adam Vader YHWH noem varke en honde gee nie! En hulle teen julle Âdam- profete/hemele en apostels/profete en julle verskeur met satan/pous/vuurrooi draak/lucisferre Vicarius Filli dei se 666 illuminate leeu pote!
      Gaan net na die verlore skape van die Âdam huis van Yis-RAW-ale/kinders van die vrye BELOFTE Yaw-shah H3467 in Isacq Gal 4:27-31

  • @Mail2elr
    @Mail2elr 2 дня назад +4

    😂😂😂

  • @rinaspies1761
    @rinaspies1761 7 часов назад

    Deut 18:15-17 meng en stel 'n koning van jou eie vlees oor jou Âdam volke aan!

  • @AndrewPietersen-gu4rd
    @AndrewPietersen-gu4rd День назад

    Ja ons kan baie van die see leer. Sardyne swem saam, alleen saam, hammer kop haaie mix nie, net so met elf en eintlik al die ander soorte vis. So hulle deel die oseaan gelukkig saam. Die probleem hier is die kinders, gemaak van twee verskillende bloed groepe as jy verstaan.....Die arme kinders wat jy nou anders moet noem. Dan praat ek Bybel taal.....my favorite. Om te sky is sonde. En as jy maar só wil maak , mag jy nie weer trou nie. Elke keer as jy puntjie natmaak pleeg jy egbreek ....of is ek nou weer verkeerd?

  • @MrMahemrs
    @MrMahemrs День назад +4

    Wonder wat skeefgeloop het. Hys seker back to sy roots.

    • @chesedsozo7840
      @chesedsozo7840 День назад

      Soos ek daai vrou uitgekyk het, het sy nie "stickability" nie. Uit vorige optrede van haar blyk dit ook dat sy emosioneel onvolwasse is.🥴

  • @eldredbutler7851
    @eldredbutler7851 2 дня назад +2

    Hoe can jy so iets se , ek is engelse sprekend , van die mense is nie my held , asseblief. Kry jou fyte reg . Twak man .

    • @rudiposthumus7798
      @rudiposthumus7798 2 дня назад +4

      Ek dink darrem hy bedoel liberale Engelse (en liberale Afrikaanssprekendes) 😂

  • @davidswanepoel9372
    @davidswanepoel9372 День назад

    Jy is verseker n liberaal en ver van reg af . Eintlik is jy n skande !!!

  • @everardvanrooyen2322
    @everardvanrooyen2322 День назад +2

    Wat ‘n pot kak.

    • @chesedsozo7840
      @chesedsozo7840 День назад +3

      Deur die k-woord vertel jy vir almal dat jy laeklas is. 🥴

  • @altavanrensburg7027
    @altavanrensburg7027 День назад

    Dankie, nou sien ek hoe kleinlik en snedig mans kan wees.....sarkasme pas nie.
    Bly feitlik, gee opinie....sies vir julle

  • @mammaherbst9703
    @mammaherbst9703 День назад

    Hier in Australië trou die Afrikaanse kinders graag met die Oosterlinge

    • @chesedsozo7840
      @chesedsozo7840 День назад

      @@mammaherbst9703 Wat behels "Oosterlinge" in hierdie geval, soos deur jou genoem?🤔

    •  День назад

      Sies.

    • @chesedsozo7840
      @chesedsozo7840 22 часа назад

      @@mammaherbst9703 Is dit omdat die Australiers nie goeie huwelikmaats maak nie?🤔

  • @cobusdejongh1632
    @cobusdejongh1632 2 дня назад +1

    Dit het niks met ras te doen nie. Los daai twee mooi mense uit. Hulle twee gaan weer bymekaar uitkom.

  • @Edits09553
    @Edits09553 2 дня назад

    Ras maak nie saak

    • @Rvw1408
      @Rvw1408 2 дня назад +2

      se wie?

    • @pietmuskiet5586
      @pietmuskiet5586 2 дня назад +1

      Nog een?

    • @theomoller6637
      @theomoller6637 День назад +3

      En moet nie die ander hero van die volk weggooi nie nl. Rassie Erasmus. Hy is die persoon wat vur kolisi op n troon geplaas het terwyl daar baie ander beter spelers en beter kapteins was as kolisi

    • @ianmiles2505
      @ianmiles2505 День назад +1

      Okay.......kry vir jou.

    • @user-rh2im2zm9j
      @user-rh2im2zm9j День назад +1

      Ja dit doen.