Hoe om onder die salwing van die Heilige Gees te lewe (Johan Delport)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Weet jy wat dit beteken om onder die salwing van die Heilige Gees te lewe?
    Lewe met die Krag van die Heilige Gees!
    "Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing." (2 Tim 1:7)
    www.gesinskerk.co.za

Комментарии • 16

  • @helenabotha3893
    @helenabotha3893 2 года назад +2

    Baie dankie, ek weet Jesus het my geroep om mense na Hom te lei. Ek bely my sonde en bid vir krag om Jesus te behaag elke dag van my lewe.

  • @helenabotha3893
    @helenabotha3893 2 года назад +3

    God se genade is genoeg maar dit gee ons nie die reg om te sondig nie.

  • @willene58
    @willene58 Год назад +1

    Baie dankie, Johan en die musiek deur die Duo.
    Die Heilige Gees is die stem van die Vader en ek word gelei na mense ,,,,dit is opwindend. Ek is n gelowige en kind van Jesus.

  • @marthageduld5692
    @marthageduld5692 7 месяцев назад +1

    Ons moet ons vyande lief he

  • @helenabotha3893
    @helenabotha3893 2 года назад +2

    Ek probeer my bes en ek kan voel en weet daar is bordering tussen my en Heilige Gees. Hy lei my en leer my. Ek is n wedergebore kind van Jesus.

    • @helenabotha3893
      @helenabotha3893 2 года назад

      bordering = vordering

    • @Gesinskerk
      @Gesinskerk  2 года назад

      Hallo Helena, ek is so bly om te hoor dat jy 'n wedergebore kind van Jesus is! Indien jy met iemand graag wil gesels, skakel ons gerus by 087 2555 827 en vra vir ds Chris Heunis. Groete, Riaan

  • @chantallgroenewald1967
    @chantallgroenewald1967 3 года назад +2

    Vanderbijlpark Gauteng

  • @marlenevanderwesthuizen4274
    @marlenevanderwesthuizen4274 Год назад +1

    Hermanus is waar ek Jesus krag sal gebruik om mense lief te hê.

  • @annettejacobs973
    @annettejacobs973 Год назад +1

    Potchefstroom.

  • @alidavaneeden6333
    @alidavaneeden6333 2 года назад +2

    Naboomspruit Limpopo

  • @nannaolivier9301
    @nannaolivier9301 2 года назад +2

    Aliwal. Noord