As God praat van voor die gtondlegging van die wereld praat HY van voor tyd! Mense beweer daar was miljoene jare betrokke by die Skepping en daar was n gaping tussen Gen.1:1 en vers 2 maar in God se Woord staan geskryf : In die Begin het God die hemel en die aarde gemaak. en Jesus se : Van die begin af het HY hulle man en vrou gemaak! Verder weet ons uit die Bybel se geslagsregisters dat Adam 6000 jaar gelede geleef het, dat die aarde eerste gemaak is en daarna die son , maan en sterre alles in ses letterlike dae (Eksodus 20:11) en dat dood agv. Adam se dom keuse gekom het - daar was dus geen mense voor hom nie! Ons weet dat Noag se vloed wereldwyd was en dat Alles wat lewe op aarde vernietig is - selfs die dinosaurusse! Die sogenaamde geologiese kolom (waarvan die volgorde van die rotslae verskil van plek tot plek op arde) se lae is deur water neergele en daarvan was daar genoeg tydens die Vloed - met golwe wat 200 voet hoog kon gewees het omdat daar nie landmassas was om dit te beperk nie. Ek is baie opgewonde daaroor dat ons God se Woord van vers een af kan vertrou - dit maak dit ook maklik om te vat wat jy se Daru , al is dit die teenoorgestelde van wat in baie 'dominasies' geleer word! Doen gerus self ondersoek - gaan kyk na vele artikels oor die onderwerp by creation.com Vrede!
Die BEGIN was natuurlik ook die begin van tyd - GOD staan buite tyd en HY het dit vir ons gemaak!
Cool
❤
Amen 🕇
As God praat van voor die gtondlegging van die wereld praat HY van voor tyd! Mense beweer daar was miljoene jare betrokke by die Skepping en daar was n gaping tussen Gen.1:1 en vers 2 maar in God se Woord staan geskryf : In die Begin het God die hemel en die aarde gemaak. en Jesus se : Van die begin af het HY hulle man en vrou gemaak!
Verder weet ons uit die Bybel se geslagsregisters dat Adam 6000 jaar gelede geleef het, dat die aarde eerste gemaak is en daarna die son , maan en sterre alles in ses letterlike dae (Eksodus 20:11) en dat dood agv. Adam se dom keuse gekom het - daar was dus geen mense voor hom nie! Ons weet dat Noag se vloed wereldwyd was en dat Alles wat lewe op aarde vernietig is - selfs die dinosaurusse!
Die sogenaamde geologiese kolom (waarvan die volgorde van die rotslae verskil van plek tot plek op arde) se lae is deur water neergele en daarvan was daar genoeg tydens die Vloed - met golwe wat 200 voet hoog kon gewees het omdat daar nie landmassas was om dit te beperk nie.
Ek is baie opgewonde daaroor dat ons God se Woord van vers een af kan vertrou - dit maak dit ook maklik om te vat wat jy se Daru , al is dit die teenoorgestelde van wat in baie 'dominasies' geleer word!
Doen gerus self ondersoek - gaan kyk na vele artikels oor die onderwerp by creation.com
Vrede!