Devon Hofmeyr in gesprek met Neil de Beer - 17 April 2024 op Facebook Live

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 17 апр 2024
  • Join this channel to get access to the perks:
    / @uimsouthafrica
    Join us and BE THE CHANGE
    Paying Membership: uimsa.org/uim-memberships/
    Member supporter: itickets.co.za/events/451291
    Online Shop: bmp.jetline.co.za/Registratio...
    Facebook Page: / uimsouthafrica
    TikTok: / uimsouthafrica
    RUclips: / @uimsouthafrica
    Instagram: / uimsaofficial
    Twitter: / uimsouthafrica
    Telegram Channel: t.me/UIMSouthAfrica
    #MPCSA #Charter24 #NationalConvention2024 #VoteUIM2024 #VoteNeilDeBeer2024 #NeildeBeer4President #uim #uimsa #uimsa2024 #TogetherWeWill #Southafrica #southafrican #instagram #instagood #facebook #twitter #politics #SA1st #sa #SApolitics #politicalparties #SANews #southafricannews #southafricanpolitics #UnitedIndependentMovement #tiktok #fyp #liveinteraction #FacebookLive #ANCMustFall #youtubeislife #subscriber #youtubeguru #youtubecontent #newvideo #subscribers #youtubevideo #youtub #youtuber #youtubevideos #Facebook #Twitter #RUclips #Instagram #TikTok #elections #elections2024 #savesouthafrica #vote #votewisely #vote2024 #voteright #votereducation

Комментарии • 204

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 2 месяца назад +14

    Neil de Beer is a man with HUGE experience, huge knowledge, huge insight and a man with VISION. Yes, I have done a research on Neil de Beer, I can vouch the fact that you will not be sorry to vote for Neil de Beer!!!

    • @shaunnathan5684
      @shaunnathan5684 2 месяца назад

      You must be joking --- sounds like the movie , first NP then ANC now UIM and what has he achieved -- 0 .only stupid people vote for this lot. ANC gives KFC and a t-- shirt and UIM -- a bible and a t- shirt . The bible is just for those bybel in die hand en duiwel in die hart tipes

  • @lahnettebotha3324
    @lahnettebotha3324 2 месяца назад +25

    Die beste ding om die verpligte weermag terug bring

    • @francoisduminy1863
      @francoisduminy1863 2 месяца назад

      Vra maar net. Hoe gaan aids dan onskuldige kinders verwoes.

    • @sniper13143
      @sniper13143 2 месяца назад

      Nou weet jy nie waarvan jy praat nie gaan doen jou huiswerk dan praat ons weer.

  • @Meraikie
    @Meraikie 2 месяца назад +7

    Nie op Facebook nie maar ons kyk nou, Donderdagmiddag en geniet elke oomblik!💜💜💜
    Dankie weereens vir jou eerlike en openlike gesprek... ek voel so trots op jou Neil vir die pad wat jy gestap het, die moed en durf wat jy en jou span aan die dag lê vir ons, die mense van Suid-Afrika...
    Ons waardeer julle. Seënwense en alle sukses, ons gebede is met julle en vir Suid-Afrika!
    Heidelberg G
    🕯🕯🕯

  • @Benone5456
    @Benone5456 2 месяца назад +8

    So well said Niel. Looking forward too the future with people like you

  • @debbievanwyk3508
    @debbievanwyk3508 2 месяца назад +12

    Neil de Beer het die kopersmaak in die mond gehad en met groot omwenteling in sy lewe die lig van GOD ontdek!‼️ Wie is ek en jy om hom te oordeel oor die verlede?❓ Laat ons hom op dra aan SKEPPER om lig vir ons boere te bewerkstellig. Dankie Neil vir die ruggraat en guts om omverskoning te vra vir jou dade in die openbaar. Ek saluut jou🥇🥇🥇🥇🥇

    • @Meraikie
      @Meraikie 2 месяца назад

      👍💜💜💜

    • @pierrelightfoot2669
      @pierrelightfoot2669 2 месяца назад

      Dit is alles waar, almal verdien verginis, maar die UIM staan vir dinge wat 'n gruwel is in die oë van ons Hemelse Vader. As 'n mens homself by God skaar, dan moet dieselde mens ook die dinge wat God lief het en haat mee ooreenstem of hoe?

  • @HannesDelport
    @HannesDelport 2 месяца назад +10

    UIM en span. Love you. Together we will.

  • @martieschutte7684
    @martieschutte7684 2 месяца назад +8

    You will have the numbers to be the president🎉🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤❤❤❤

  • @VirginiaVenter
    @VirginiaVenter 2 месяца назад +1

    Hi Mr Neil De Beer my grandson is now attending the South African Institude of Rugby in Stellenbosch (1st year) Thanking for paving the way I salute you

  • @marimuller5381
    @marimuller5381 2 месяца назад +7

    Without "glue" nothing can "stick".... Happy to be part of the "glue" 🎉🎉🎉🎉

  • @christinagagiano6053
    @christinagagiano6053 2 месяца назад +18

    Ek lief die U I M ,trots op julle, hou soo aan met jul goeie werk, ❤❤

  • @annetjiegomes163
    @annetjiegomes163 2 месяца назад +1

    Dankie Neil ons land het dit nodig.
    Ons moet saam werk. God met ons mense en ons land.

  • @user-ym9xt4gy3d
    @user-ym9xt4gy3d 2 месяца назад +4

    UIM will bring inspiration out you are already dear you fight your battles for a long time you will make it 💪🤩🤗

  • @johnwienand247
    @johnwienand247 2 месяца назад +17

    You will be the most amazing President ever, not one could compare with Life experience, passion, or love for your Country...God Bless you and keep it up. I am with you all the way..i lost my Brother in the Angolan war in 1977. Thanks for the recognition of us Veterans. We love South Africa.

  • @riaannel5803
    @riaannel5803 2 месяца назад +8

    Niel, antwoord my oor die vraag asb. In Romeine 1 vanaf vers 23 spreek die Vader sy misnoee uit oor gays wat met mekaar sukkel. Nie man en vrou met mekaar nie, maar mans mors met mekaar. Die VAder sê daar duidelik dat dit met die dood bestraf moet word. Hoekom is dit nie julle beleid ook teen selfde geslag ..... Nie. Ek soek n antwoord. Huidig is dit net #Hope for SA wat dit afkeer in hul beleid. Stel asb hier duidelik. God verafsku dit. Wat sê ander luisteraars

    • @user-pe9wc4il5o
      @user-pe9wc4il5o 2 месяца назад +3

      Stem saam wat my Bybel se.

    • @pierrelightfoot2669
      @pierrelightfoot2669 2 месяца назад

      Stem saam met jou, my vrees vir ons Vader in die hemel is baie grootter as my vrees vir mense in hierdie wêreld. Ons Boere volk word so maklik 'n rat voor die oë gedraai. Ek haat wat ons Hemelse Vader haat, die Woord van God is baie duidelik oor die saak. Ons enigste riglyn is ons Bybel, ek stel my vertroue in die HERE en nie in mense nie.

    • @maakditndubbel7454
      @maakditndubbel7454 2 месяца назад

      Dit is tog opvallend dat die Bybel niks noem oor vrou met vrou nie en slegs mans uitsonder, sal dit dan beteken dat lesbiese verhoudings aanvaarbaar is?
      Hope4SA keur miskien gay verhoudings (tussen mans) af maar kom ons kyk bietjie na die ander goed wat van Hope4SA se "servant leader" Rooies Strauss af kom:
      - hy se dat Autisme is die gevolg van 'n demoniese manifestasie en is nie 'n siektes toestand nie
      - hy noem dat hy al talle blindes "genees" het maar kan geen bewyse daarvoor lewer nie
      - hy noem dat hy 'n BA graad het maar ignoreer alle navrae om bewyse
      - hy kan nie Engels praat nie, sy Engels laat mense se ore bloei
      - onder Hope4SA se "leaders" is Rooies, sy seun en sy skoonseun, almal selfgemaakte pastore daar uit Rooies se garage uit, familie besigheid miskien?
      - hy is gedurig besig om ander Christen partye af te breek en sleg te se, dis duidelik dat die man lei aan 'n minderwaardigheids kompleks
      Gaan kyk gerus na Rooies se duiweluitdrywing videos (dis altyd onder sy studente daar in sy garage) dis belaglik, om die minste te se en mense wat dit glo verdien nie eintlik 'n stem nie.
      Dis nie om dowe neute dat Rooies net 'n handvol volgelinge het nie, weggejaag word van Christen gospel feeste en tans aangekla is by die MRK nie.
      Kom ons aanvaar eerder maar dat ons nie almal dieselfde is nie en ons diskrimineer nie opgrond van seksuele orientasie, geloof, geslag, kleur ens nie, kom ons vind eerder 'n middeweg en glo dat God se son oor ons almal skyn, dis die enigste pad vorentoe.
      As jy nie self gay is nie (ek is toevallig ook nie) aanvaar mense vir wie hulle is en gun hulle hul eie plekkie in die son, niemand van ons is perfek nie. Kom ons los die klaskaptein sindroom van ander mense wil waarsku en oordeel eerder.

    • @dragonslayer125
      @dragonslayer125 2 месяца назад +1

      Sexual preference is a personal decision, religion is a personal decision. Should you wish to condemn it, kindly do it as a personal decision, as opposed to asking people to give their interpretation for you to accept or reject. Unfortunately it is in our constitution, and if that offends you, maybe you should move to Ghana. My mother taught me - if love is the reason, the Lord won't mind, there is enough hate in this world. What happened to Love Thy Neighbour in your world.

  • @jannel6306
    @jannel6306 2 месяца назад +7

    Neil ek moet erken ek het jou 3jaar terug verkeerd geoordeel en wens ek kon jou persoonlik ontmoet om dit vir jou te se sterkte vorentoe mooi loop

  • @magdapienaar7215
    @magdapienaar7215 2 месяца назад +3

    Neil de Beer is en jy Devon. Met al die res. God se wil sal geskied. Hy weet ALLES. Geen mens kan iets teen SY besluite gaan nie. ❤❤🙏 🙏

  • @katysteffen7484
    @katysteffen7484 2 месяца назад +5

    Ons Stylish President Neil de Beer❤️❤️❤️❤️

  • @colinraath9179
    @colinraath9179 2 месяца назад +4

    Ons het uim nodig in vanderbijlpark

  • @neelsbotha8602
    @neelsbotha8602 2 месяца назад +5

    Neels Botha Danville,Pretoria

  • @obySedgefieldgemofourgardenrou
    @obySedgefieldgemofourgardenrou 2 месяца назад +3

    Demographically it doesn't seem possible,faith commitment dedication and trust will even the bad odds,just keep on with the good work,you guys must get out there,people must see and feel your leadership,fatima should do a garden route trip,the woman folk would appreciate her.

  • @lahnettebotha3324
    @lahnettebotha3324 2 месяца назад +6

    Trots op julle

  • @herculaasfrederikventer2356
    @herculaasfrederikventer2356 2 месяца назад +3

    Wie is Niel de Beer die enigste man in die land wat die sagte onderpens van die anc ken

  • @riaannel5803
    @riaannel5803 2 месяца назад +4

    Die Vader is nie aan Uim se kant as hulle dit nie teenstaan in hul beleid nie

  • @VirginiaVenter
    @VirginiaVenter 2 месяца назад

    Mr De Beer you are the most honourable person I support your manefesto Thank you for your service

  • @sylviadutoit4657
    @sylviadutoit4657 2 месяца назад +3

    Ek weet die UIM gaan wen ons God is an ons kant.

    • @balsak007
      @balsak007 2 месяца назад +1

      😂

    • @shaunmandich7181
      @shaunmandich7181 2 месяца назад

      God steur hom nie aan ons vuil en bise poletiek nie.

    • @Meraikie
      @Meraikie 2 месяца назад

      Ek stem... hulle harde werk en Neil se kennis en insig gaan die grootste aantal stemme na die Multi Party Charter bring!👍🕯🕯🕯

  • @ratioxcmcsa263
    @ratioxcmcsa263 2 месяца назад +4

    Sit asb bortjies op hier in Carletonville

  • @Sillymawena
    @Sillymawena 2 месяца назад +1

    Mr Debeer will you appeal the new NHI bill soon to be signed by CR

  • @reginaldstephen5078
    @reginaldstephen5078 2 месяца назад +4

    Neil this is our last stand keep this in mind if we don't
    Put God first and pray then it's game over and yes I did
    My military training in 1977 I was in Angola for 18 months
    And my border camps for 10 years now @ The age of 65 years we had respect for our elders family and friends
    Always put God first on your knees and pray
    God bless the leaders of the UIM.

  • @katysteffen7484
    @katysteffen7484 2 месяца назад +2

    Hallo Neil en Devon🌹🌹Midvaal

  • @AdriOelofse-zl2jm
    @AdriOelofse-zl2jm 2 месяца назад +3

    Daspoort Pretoria baie dankie julle moet kom kuier lekker dag.

    • @charlesmyburgh
      @charlesmyburgh 2 месяца назад

      Ons in die Moot en probeer nou al 3 jaar on hom te ontmoet.

  • @catzzzvd2635
    @catzzzvd2635 2 месяца назад

    🔥✝️🕊🛐🙌🏻🙏GOD🔥 BLESS 🙌🏻

  • @meisiewhiley8959
    @meisiewhiley8959 2 месяца назад +2

    Ons staan saam en agter julle. You go.

  • @marthabooth4085
    @marthabooth4085 2 месяца назад +1

    Luister Suid Afrikaners...Die Neil de Beer..is die enigste Brawe, opreg lief vir Sy Land SA en sy mense. Ons moet vir UIM stem...vir Neil as President.

    • @user-yp1pu8kj7p
      @user-yp1pu8kj7p 2 месяца назад

      Those were the day's huh not ever again apartaid never again

  • @helenventer5379
    @helenventer5379 2 месяца назад

    Amen dis wat ons wil hè. Mense moet saam stem.

  • @hendriklerou4902
    @hendriklerou4902 2 месяца назад

    Voting from Beijing China, UIM has a vision.

  • @martinvanvuuren
    @martinvanvuuren 2 месяца назад +1

    👏👏👏 Xavier Mile van Argentina n prof in ekonomie. Maak mos sin. Stem saam oor kwalifikasie vir n minister

  • @Gawieseplaas
    @Gawieseplaas 2 месяца назад +1

    Niel, It will be sad if your passion and energy is not put to good use in our future.

  • @martieschutte7684
    @martieschutte7684 2 месяца назад +2

    ❤❤

  • @johnappolis7582
    @johnappolis7582 2 месяца назад +1

    Salute Neil
    Ek wil aansluit

  • @user-hg9cu2fe9y
    @user-hg9cu2fe9y 2 месяца назад +1

    My toekomstige President n man so na aan God se hart U het my stem in Jesus Christus se Wonderlike Naam 🙏 Amen 🙏 ❤️ 💖

    • @pierrelightfoot2669
      @pierrelightfoot2669 2 месяца назад

      Is jy seker? hulle staan vir dinge wat ons Vader as 'n gruwel sien. Ek glo jou stelling was gemaak sonder om die UIM se manifesto deur te lees.

  • @regcombrink3208
    @regcombrink3208 2 месяца назад +2

    Sterkte Manne. Ons bid vir julle.

  • @mariasteenberg4589
    @mariasteenberg4589 2 месяца назад +1

    Ons ondersteun jul ook hier uit die vrystaat ! Wel done !!

  • @martieschutte7684
    @martieschutte7684 2 месяца назад +2

    ❤❤❤❤❤❤❤

  • @sunettesmith-cv6uc
    @sunettesmith-cv6uc 2 месяца назад +3

    Hallo julle ek is van Maphumalnga bid vir julle en die verkiesing

  • @cariengomes7082
    @cariengomes7082 2 месяца назад +2

    ... dis tyd dat die Donner gehoor en gevoel word!!!! Kry vir 'jou'........ 😅

  • @JesseDCS1
    @JesseDCS1 2 месяца назад

    You have my vote!

  • @patsyroux6397
    @patsyroux6397 2 месяца назад

    Net een party UIM

  • @daphneswanepoel5746
    @daphneswanepoel5746 2 месяца назад +5

    UIM ons redding in Jesus. Neil is ons grootste leier en ons gaan bitter swaar kry. Al kom wie in die stoel sonder Neil is ons moertoe!!!

    • @pierrelightfoot2669
      @pierrelightfoot2669 2 месяца назад

      Watter Jesus verwys jy na, die een van die Bybel? Die UIM praat dieselde taal as al die ander partye, net die t-hemp se kleur verskil. Lees hul manifesto, dan kan jy dalk besluit of die UIM die Bybel volg of hierdie wêreld.

  • @sonjamyburgh212
    @sonjamyburgh212 2 месяца назад

    Dankie Neil en Devon!! 🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤

  • @joeydeetlefs5132
    @joeydeetlefs5132 2 месяца назад

    Al wat ek se bid vir hulle Deven en Neil vir geregheid
    God se hy mag nie moord pleeg nie .
    Amen

  • @sonjamyburgh212
    @sonjamyburgh212 2 месяца назад

    Ek het nuwe insig en respek vir jou gekry, Mnr Neil de Beer 🕊🕊🤍🤍

  • @chrisloubser4189
    @chrisloubser4189 2 месяца назад +2

    Niël en jou span hou net so aan asb.

  • @sandraprinsloo5037
    @sandraprinsloo5037 2 месяца назад +1

    Sandra enCobus, Namibië.. Okahandja

  • @user-vm4er2ep2u
    @user-vm4er2ep2u 2 месяца назад

    Neil Debeer jy het my stem alreeds, hoekan ek seker weet ek is geregistreer as lid!

    • @Meraikie
      @Meraikie 2 месяца назад

      Ek hoop ek kan help. Google die IEC Registrations .. jy kan dit op jou selfoon doen, jy sal daar sien wat van jou vereis word. Hoop jy het geregistreer! Blessings.

  • @nardusheymans9878
    @nardusheymans9878 2 месяца назад

    Lekker lekker.. kyk na die tyd van Nylstroom in die Bosveld..
    Goeie gesprek julle, Baie dankie

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 2 месяца назад +1

    Toe word jy n dubble agent😂😂😂😂

  • @eleanordiplock7333
    @eleanordiplock7333 2 месяца назад +1

    Hello vanuit Ierland!! Sterkte manne❣️❣️

  • @krishnanaidu6420
    @krishnanaidu6420 2 месяца назад

    We are waiting for 29th May. We want to see UIM
    For Victory ✌
    This # U# is our very sacred on our Foreheads.
    You see the Hare Krishna movements.

  • @TheYodellingqueen
    @TheYodellingqueen 2 месяца назад +1

    Goeie Naand, Denise Lourens van ALBERTON.

  • @amandadejager6837
    @amandadejager6837 2 месяца назад

    Amanda vanaf Pretoria Tuine...

  • @lorindadom2198
    @lorindadom2198 2 месяца назад

    I'm from Port Elizabeth

  • @HesterOosthuizen-vw7nr
    @HesterOosthuizen-vw7nr 2 месяца назад +2

    Gaan jy eengeslag huwelike bevorder???

    • @pierrelightfoot2669
      @pierrelightfoot2669 2 месяца назад

      Hulle staan dit nie tee nie, so hulle is net weereens dieselfde as die ander partye, net die t-hempie is 'n ander kleur.

  • @gerthuysamen2756
    @gerthuysamen2756 2 месяца назад

    Gert van Langebaan.
    Uim ❤

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 2 месяца назад

    Be blessed Neil

  • @martinmoller8413
    @martinmoller8413 2 месяца назад

    Dankie Neil en Devon. Julle is ysters!!

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 2 месяца назад +2

    Ek wil julle net laat weet ek praat met baie mense onderandere my buurman, Siphosiso en van sy vriende hulle stel belang in UIM ,maar se julle gaan mense verloor hulle het nie tik tok of Facebook nie so ek se net so gaan julle nie kiesers wen nie Witbank.

  • @peterhood6747
    @peterhood6747 2 месяца назад

    Hi. Where can i change my debit order strike date.

  • @martinvanvuuren
    @martinvanvuuren 2 месяца назад +2

    Kleurvolle lewe. Boekstaaf dit nou net.

  • @nannadekock3857
    @nannadekock3857 2 месяца назад +2

    Roodepoort

  • @willemdeysel1766
    @willemdeysel1766 2 месяца назад

    Niel De Beer dankie wat jy doen ons is lief vir julle 2 ysters

  • @Zea-on5mb
    @Zea-on5mb 2 месяца назад

    Het jou gemis, kon vir n tyd lank nie Jul volg❤

  • @donovanarndt4606
    @donovanarndt4606 2 месяца назад

    As Niel enigsins geweet het hoe dinge werk sou sy eerste aksie gewees het om die land in n militere- of polisie staat te verander totdat stabiliteit bereik is. Alle politieke magte weet dis wat gedoen moet word.

  • @cgpettit9791
    @cgpettit9791 2 месяца назад

    Goeie gesprek

  • @user-yp1pu8kj7p
    @user-yp1pu8kj7p 2 месяца назад

    You play all role gaan uit

  • @florisslabber1758
    @florisslabber1758 2 месяца назад

    Devon so trots op jou.
    Neil jou praatjie was al lankal nodig.
    Die waarheid is al wat kan werk.
    Ek eer jou vir jou diensbaarheid.
    Jy is wat SA nodig het.
    Staan agter julle.

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 2 месяца назад

    I remember the Angola war, all our husbands and brothers fought there !

  • @jacquesdeysel153
    @jacquesdeysel153 2 месяца назад +1

    Jacques Van Jeffreys Baai

  • @user-vr4vr3ou4z
    @user-vr4vr3ou4z 2 месяца назад +1

    Kenhardt Noord Kaap

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 2 месяца назад

    Niel you will get 20 million vote. Amen ❤

  • @Andiele-dn6cc
    @Andiele-dn6cc 2 месяца назад

    Im waiting for the dabat with Neil and Julius malema.

  • @anthonypotgieter1070
    @anthonypotgieter1070 2 месяца назад +1

    Anthony Potgieter Kroonstad. 👍👍👍

  • @herculaasfrederikventer2356
    @herculaasfrederikventer2356 2 месяца назад +1

    Niel n parodie speak to jimny im lonely boy jy ken die oukoper smaak in die mond

  • @leonventer5048
    @leonventer5048 2 месяца назад +1

    Leon...durban

  • @nellelinford5096
    @nellelinford5096 2 месяца назад

    Wolseley.. Wes Kaap. Jy het my stem!!

  • @cariengomes7082
    @cariengomes7082 2 месяца назад +1

    ... Petoors.. 😊

  • @chrislombard1896
    @chrislombard1896 2 месяца назад

    Vra bietjie vir Neil, daar is baie van ons mense wat alles moes prys gee om te survive agv die politiek in die land. Dus manne daai wat in vorige regering moes gaan en met laaste regering hulself moes op offer vir hierdie land. Kan baie meer se maar wat van ons ou mense wat nou uiters weg gegooi is

  • @martinstrauss2533
    @martinstrauss2533 2 месяца назад

    Ek is van Kuilsrivier ek hoor julle ons bid vir die UIM

  • @Mari-rg9zc
    @Mari-rg9zc Месяц назад

    Marie van Cullinan

  • @gilbertdavies1182
    @gilbertdavies1182 2 месяца назад

    Anyone not voting for you and what you stand for deserves what they get, no doubt about it. Absolutely faultless 💯👌🏻👌🏻

  • @meisiewhiley8959
    @meisiewhiley8959 2 месяца назад +1

    Hallo van Bronkies

  • @sonjamyburgh212
    @sonjamyburgh212 2 месяца назад

    ANC won't just
    give up their position in government without a fight! They will play dirty!!

  • @michellewhitmore5311
    @michellewhitmore5311 2 месяца назад +1

    Hallo van DURBAN..

  • @balsak007
    @balsak007 2 месяца назад +1

    Maklik om almal te laat stem, sluit die drankwinkels. Nie so moeilik nie

  • @melanisehindley8309
    @melanisehindley8309 2 месяца назад

    PA & UIM hoop julle werk saam. SA nodig eenheid

  • @charlesmyburgh
    @charlesmyburgh 2 месяца назад

    Gewonder wat het van UIM geword. Julle toer maar gee ons nie terugvoering nie.

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 2 месяца назад +4

    VOTE UIM = NEIL DE BEER !!!!

  • @johannesbronkhorst4933
    @johannesbronkhorst4933 2 месяца назад

    Neil, ek's ook een van daai jong 55 jariges. Jy is ñ ware insperasie. Is bly dat daar manne en vroue wat in tye nog murg in hul pype het. Mag ons Hemelse VADER jou en jou party en geliefdes seën. Goedheid en guns vir julle almal.

  • @marissareitz2009
    @marissareitz2009 2 месяца назад

    Lag my klaar😂

  • @joeydeetlefs5132
    @joeydeetlefs5132 2 месяца назад

    N Man wat deur kanker is en wat sy sonde belei het
    sonde
    En herken dat hy verkeer was
    Al wie kan oordeel
    Ons almal doen foute
    Maar as jy voor God belei het en dit is opreg wie is ons om te oordeel
    Sterkte
    Gebede werk ons bid vir hulle
    Self vir jou Devon
    Wie is ons on te v 15:11

  • @petramatthysen44
    @petramatthysen44 2 месяца назад

    Julle het my stem👍