Это видео недоступно.
Сожалеем об этом.
Prontuit: Segment 3 - Swaeltjies
HTML-код
- Опубликовано: 12 июн 2017
- Prontuit: Segment 3 - Swaeltjies
Ons kuier by die Swaeltjies. Hulle is op en wakker pensioenarisse wat maande lank in hul woonwaens op die Eiland-vakansieoord by Tzaneen gaan oorwinter. Moenie dat die woord woonwa of kampeer jou mislei nie. Hulle is so goed ingerig dis asof hulle by hul huise is - kompleet met DSTV, voëlkoutjies, vrieskaste en wasmasjiene
Wees deel van kykNET se RUclips kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!