Wat om te doen as jou kort hare uitgroei: Teruggekam met volume

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 сен 2024
  • Hierdie is ’n goeie styl vir hare wat nie silwerskoon is nie en is wonderlik om ’n lang kuif weg te steek.
    Dit het jy nodig: Droë sjampoe of ’n tekstuursproei, haarsproei, ’n kam, pluiskam of -borsel en knippies.
    Besoek rooirose.co.za vir meer inligting

Комментарии •