Karoonag

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 янв 2025

Комментарии • 9

  • @HarrietKoen
    @HarrietKoen 6 месяцев назад

    Absolutely beautiful....more !!...more !! ❤

  • @charlotterentzke7970
    @charlotterentzke7970 9 месяцев назад +1

    Karoo !! My hartland !! Dankie Coenie dat jy altyd sulke pragtige musiek en poësie skryf vir ons wat terug hunker na daai wêreld.

  • @RedCodeRob1
    @RedCodeRob1 5 лет назад +2

    absolutely love this song

  • @breggievanderpoll2283
    @breggievanderpoll2283 4 года назад

    I miss Capital Singers

  • @spokieman
    @spokieman 3 года назад

    Die oorgawe vanaf 1:42 is wat ek mis van koor!

  • @wilandrabasson7370
    @wilandrabasson7370 4 года назад

    So mooi!!

  • @grahamburness9729
    @grahamburness9729 3 года назад

    Lekka afrikaanse musiek!!!!!!

  • @blondminx
    @blondminx 3 года назад +1

    Mis dit so baie... Pandemie se moer... Mis julle almal!

  • @berniezhang8678
    @berniezhang8678 Год назад

    As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld
    (When the night buttons down its coat over the veldt)
    En die diereriem sy blink tot teen die skerpioen laat lê;
    (And the zodiac illuminates scorpio)
    As die tweeling en die kreef
    (When gemini and cancer)
    Kotteljons oor Beaufort-Wes
    (Caper over Beaufort West)
    En die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet
    (And the moon pours out its chalice over Graaff-Reinet)
    Ruik jy katbos en kambro
    (Then you smell katbos and kambro)
    As dit reën in die Kleinkaroo
    (When it rains in the Kleinkaroo)
    My hantamwind
    (My Hantam-wind)
    My optelkind
    (My foundling)
    Vanaand
    (To-night)
    Ruik jy katbos en kambro
    (Then you smell katbos and kambro)
    As dit reën in die Kleinkaroo
    (When it rains in the Kleinkaroo)
    My hantamwind
    (My Hantam-wind)
    My optelkind
    (My foundling)
    Vanaand, hier vanaand
    (To-night, here to-night)
    In die môre as dit blou word
    (In the morn when day turns blue)
    En die amber wolke roer as die son sy eerste lig
    (And the amber clouds swirl when the sun at first light)
    Oor die bitterboela stoot;
    (Emits its rays over the bitterboela)
    As die trein by Noupoort fluit
    (When the train sounds its whistle at Noupoort)
    En dit wegraak in die wind
    (And it dissipates in the wind)
    En 'n tolbos iewers vaswaai teen die rant
    (And a windblown tolbos comes to a stop against the rim)
    Ruik jy katbos en kambro
    (You smell katbos and kambro)
    As dit reën in die Kleinkaroo
    (When it rains in the Kleinkaroo)
    My hantamwind
    (My Hantam-wind)
    My optelkind
    (My foundling)
    Vanaand
    (To-night)
    Ruik jy katbos en ruik jy kambro
    (You smell katbos and kambro)
    As dit reën in die Kleinkaroo
    (When it rains in the Kleinkaroo)
    My hantamwind
    (My Hantam-wind)
    My optelkind
    (My foundling)
    Vanaand, by my vanaand
    (To-night, here with me to-night)