n' Ware Getuienis seisoen 2 | Episode 5 - Wilma Keeble

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024
  • In die Woord van die Here is dit opgeteken dat 'n ware getuienis 'n siel red, aangebied deur Germano Moses en Crystal Josephs. In hierdie seisoen van 'n ware getuienis vertrou ons die Here vir die redding van siele en die radikale transformasie van lewens. Ons kuier elke Sondag middig saam om 5 uur op hierdie RUclips kanaal.

Комментарии • 1