Swierig, sierlik - SA spog met ysskaatskunstenaars

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 фев 2025
  • Sierskaats is seker nie een van die gewildste sportsoorte in Suid-Afrika nie, maar vir sy deelnemers en entoesiaste kan dit selfs taaier as ʼn losgemaal en mooier as ʼn seepgladde agterlynbeweging wees - veral as ʼn mens die moeilikheidsgraad en die grasie van beweging in ag neem.
    Besoek maroelamedia.co.za vir meer.
    #maroelamedia
    #ysskaats
    #sierskaats

Комментарии •