Hi i so enjoyed your video. Thanks for sharing all the scenery, the rivers, our beautiful mountains. I enjoyed your commentary as well. The shots from high up must be via a drone i think. It was quite spectacular 🌻
@@elizabethjury2930 thank you very much! It is really beautiful. Thank you also for supporting the channel. Positive comments really help to grow the channel and it is inspiring to produce quality videos.
Stettynskloofdam se wal word blykbaar binnekort omtrent 4meter hoër gemaak. Dit behoort n groot verskil daar te maak, maar wat nog? Ek weet nie. Te veel burokrasie te doen met alles.
@@pietmuskiet5586 Ek was nog nie daardie kant toe vandat die water geval het nie. Sal kyk of daar n moontlikheid is om dalk Robertson te doen. Dankie vir die kyk!
Thanks ou pal.
@@FredKuit Plesier. Dankie vir die kyk!
Christo, ja, dit was weereens 'n trip down memory lane. Baie, baie dankie.
@@sandramuller9462 Dis vir my n groot plesier.
Thank you 🤗
You’re welcome 😊
Christo! Mooi soos altyd!
@@lourensstrydom9707 Baie dankie. Geniet jou dag.
Hi i so enjoyed your video. Thanks for sharing all the scenery, the rivers, our beautiful mountains. I enjoyed your commentary as well. The shots from high up must be via a drone i think. It was quite spectacular 🌻
@@elizabethjury2930 thank you very much! It is really beautiful. Thank you also for supporting the channel. Positive comments really help to grow the channel and it is inspiring to produce quality videos.
Please check out the video on De Wet.
Dankie. Dat. U. Ons op hoogte Hou ons waardeer
@@AugustSwarts-je8sf Dis vir my so lekker om al die mooi kommentaar te hoor. Dit voel asof ek met ou vriende gesels. Baie dankie!
Pragtig
@@beany1944 Baie dankie!
Dankie, jy ry op al my ou paaie van 40j gelede. Was baie lief vir Worcester.
Dis n voorreg. Dankie vir die ondersteuning. Dit beteken vir my baie.
Subscribed
@@afriquelesud dankie. Ek waardeer dit.
Waar is die nuwe opvangs damme wat gebou moet word?
Stettynskloofdam se wal word blykbaar binnekort omtrent 4meter hoër gemaak. Dit behoort n groot verskil daar te maak, maar wat nog? Ek weet nie. Te veel burokrasie te doen met alles.
Water water water…gooi daai warm manne nat 😅😅😅
🤣🤣 ek sien die weerburo skuif nou al weer die volgende reën al verder en verder.
Hoe lyk die silwersand karavaanpark in Robertson? Of is dit bietjie buite jou area? Sterkte vir julle daar ou maat.❤
@@pietmuskiet5586 Ek was nog nie daardie kant toe vandat die water geval het nie. Sal kyk of daar n moontlikheid is om dalk Robertson te doen. Dankie vir die kyk!
Watse sleg mense strooi so rommel uit daardie bus uit? Mense het nie maniere nie.
Ja. Respek onrbreek. Parry mense het meer as 3 ure daar gesit voor die pad oop was.
WORCESTER HAS LOTS OF BLIND PEOPLE.
@@valsables5299 Yes. One of the biggest centres in the world for the blind is located in Worcester.
EKS NOU MOEG VAN WATER KYK. GOOI DAAR N KAALGAT VROU OP DIE VIDEOS MANNE.
@@valsables5299 🤣🤣🤣🤣
Gee daai man n Bells!