Vra God om jou reg te onthou.... nou reeds! [9 Feb 2025]
HTML-код
- Опубликовано: 10 фев 2025
- 𝗢𝗻𝘀 𝗻𝗼𝗼𝗶 𝗷𝗼𝘂 𝗻𝗮 𝗼𝗻𝘀 𝗲𝗞𝗲𝗿𝗸 𝗟𝗲𝘄𝗲𝗻𝗱𝗶𝗴 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸 - 𝗦𝗼𝗻𝗱𝗮𝗴, 𝟵 𝗙𝗲𝗯 𝗼𝗺 𝟵:𝟬𝟬
Waar jy ook al is, skakel in by eKerk Lewendig vir ‘n regstreekse preek! Hierdie Sondag kuier ons saam met Stephan Joubert vanuit Psalm 25 waar hy gesels oor die tema: "𝘝𝘳𝘢 𝘎𝘰𝘥 𝘰𝘮 𝘫𝘰𝘶 𝘳𝘦𝘨 𝘵𝘦 𝘰𝘯𝘵𝘩𝘰𝘶... 𝘯𝘰𝘶 𝘳𝘦𝘦𝘥𝘴!"
Sien jou aanlyn! #eKerkLewendig #Preek #Psalm