Это видео недоступно.
Сожалеем об этом.

NG Kerk Bonnievale Erediens So 14 Julie om

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 июл 2024
  • Ons tema vir die maand is: Waarheid moet Ondersteun word! As ons oortuig is van Jesus as dié Weg, die Waarheid en die Lewe, kan ons nie anders as om op verskeie maniere betrokke te wees by die verkondiging en vestiging daarvan in die wêreld, en ook in ons eie midde!
    3 Joh 1:6-8 "Help hulle asseblief vir hulle verdere reis op 'n wyse soos God dit verwag, want hulle is op reis om Christus te verkondig, en hulle ontvang niks van die heidene nie. Dit is dus óns plig om sulke mense te onderhou, sodat ons daardeur ons deel kan bydra tot die verspreiding van die waarheid."
    Kom en wees deel van ons erediens!
    Indien jy graag 'n dankoffer bydrae wil maak, kan jy gerus gebruik maak van ons bankbesonderhede:
    Rek Naam: NG Kerk Vandermerwe
    Bank: ABSA
    Takkode: 632005
    Rek. no: 780 580 003
    Verw: Voorletters en Van

Комментарии •