Oom Adriaan se vrou, Annelize se oupa was ook deel van die oorlog hy het ook n “bed time story” vertel van hoe die ponde en goud versteek was. Dis heel toevallig dat haar man sy eie navorsing oor Siener begin doen het. Mense van heinde en ver het hom met inligting voorsien wat nie noodwendig in die Muzeums te kry is nie.
Deu✝️eronomy 18:22 When a prophet speaketh in the name of the LORD, if the thing follow not, nor come to pass, that is the thing which the LORD hath not spoken, but the prophet hath spoken it presumptuously: thou shalt not be afraid of him.
All l know. His he is right about the world. Even if some people may have changed stuff for money. But he was right even you can’t say he was wrong. Look at the world.
The series has just started. There are many many truths to his visions which will be revealed and it is this fact and trust which some choose to use to their advantage to propagate lies and false visions.
Question. The night of long knives is an actual occurrence in Germany. The purge of Nazi leaders by Adolf Hitler June 30, 1934. If there was such a vision, would it not then be for that occurrence?
Die kruger miljoenne mag dalk nie in Oom Siener se visione wees maar dit is werklik so. My oupa groeitjie was deel van die manne wat dit moes weg vat. Hulle is in India se konsintrasie kampe gesit, oor hulle dit gedoen het.. ons famielie het sy bord van held.. elk een van die manne het een gekry. Dit is werklik en het gebuer.. my Oupa het vir ons gese, Oupa groeitjie het ons vertel hulle het trug gegaan om dit te soek, die staat het hulle gestuur, en hulle kon dit nooit weer kry nie. Asof Vader dit vir die regte tyd hou. Iewers moes die Ou geslag weet dat dit sal uitkom op die regte tyd.
Jammer maar Vader gee nie eers n bietjie om wat met ons gebeur nie...sad but true. Al waaroor VADER omgee is om anbid te word en nie te veel van enige iets anders nie.
Riaan, daar is n dokument wat deur oom Paul Prinsloo geakryf is wat jy moontlik nognie gesien het nie aangaande die Kruger Miljoene. Volgens Adriaan Snyman was hy n goeie vriend van Oom Siener. Hierin is opgeskryf n visioen wat Siener met hom gedeel het aangaande die Kruger Miljoene! Miskien moet jy met oom Adriaan gesels oor die skrywe.
@@StoriesfromSouthAfrica dankie vir jou terugvoer. Kyk gerus na my videos vir meer inligting. Ek verduidelik dit daar meer volledig met oom Adriaan se toestemming!
@@tanjalonguiera3092 jammer, ons gaan nooit saamstem nie aangesien Adriaan Snyman se data vol van sy eie verwerking is wat in baie gevalle foutief en as vals aanvaar is deur verkeie akademia.
Ek dink nie jy ken die geskiedenis van die Afrikaner goed genoeg om n opinie te he nie. Jy praat van n 1% wat oor geskryf is. Leer die 99% voor jy jou eie opinie gee.
Thank you so much I appreciate all your efforts.
Oom Adriaan se vrou, Annelize se oupa was ook deel van die oorlog hy het ook n “bed time story” vertel van hoe die ponde en goud versteek was. Dis heel toevallig dat haar man sy eie navorsing oor Siener begin doen het. Mense van heinde en ver het hom met inligting voorsien wat nie noodwendig in die Muzeums te kry is nie.
Jammer, Adriaan en Annelize kon nog nooit enige dokumentasie vir hulle sogenaamde navorsing toon nie en word dus aanvaar as duimsuigery.
Deu✝️eronomy 18:22
When a prophet speaketh in the name of the LORD, if the thing follow not, nor come to pass, that is the thing which the LORD hath not spoken, but the prophet hath spoken it presumptuously: thou shalt not be afraid of him.
All l know. His he is right about the world. Even if some people may have changed stuff for money. But he was right even you can’t say he was wrong. Look at the world.
The series has just started. There are many many truths to his visions which will be revealed and it is this fact and trust which some choose to use to their advantage to propagate lies and false visions.
Dankie ek het ook nog nooit self gehoor van die Kruger miljoene wat siener gehaat het nie..
Question. The night of long knives is an actual occurrence in Germany. The purge of Nazi leaders by Adolf Hitler June 30, 1934. If there was such a vision, would it not then be for that occurrence?
It would make sense if such a vision existed, but no such vision was ever recorded.
Dankie Riaan. Lekker om jou te hoor
Die kruger miljoenne mag dalk nie in Oom Siener se visione wees maar dit is werklik so.
My oupa groeitjie was deel van die manne wat dit moes weg vat.
Hulle is in India se konsintrasie kampe gesit, oor hulle dit gedoen het.. ons famielie het sy bord van held.. elk een van die manne het een gekry. Dit is werklik en het gebuer.. my Oupa het vir ons gese, Oupa groeitjie het ons vertel hulle het trug gegaan om dit te soek, die staat het hulle gestuur, en hulle kon dit nooit weer kry nie.
Asof Vader dit vir die regte tyd hou.
Iewers moes die Ou geslag weet dat dit sal uitkom op die regte tyd.
Inderdaad, dit is egter 'n probleem wanneer mense visioene uitdink oor die Kruger Miljoene en dan koppel aan Siener.
Jammer maar Vader gee nie eers n bietjie om wat met ons gebeur nie...sad but true. Al waaroor VADER omgee is om anbid te word en nie te veel van enige iets anders nie.
5:01 There you go.
Riaan, daar is n dokument wat deur oom Paul Prinsloo geakryf is wat jy moontlik nognie gesien het nie aangaande die Kruger Miljoene. Volgens Adriaan Snyman was hy n goeie vriend van Oom Siener. Hierin is opgeskryf n visioen wat Siener met hom gedeel het aangaande die Kruger Miljoene! Miskien moet jy met oom Adriaan gesels oor die skrywe.
Ek was 'n paar keer by Oom Adriaan se huis in Mosselbaai en verskaf die inligting nie ligtelik nie.
@@StoriesfromSouthAfrica dankie vir jou terugvoer. Kyk gerus na my videos vir meer inligting. Ek verduidelik dit daar meer volledig met oom Adriaan se toestemming!
@@tanjalonguiera3092 jammer, ons gaan nooit saamstem nie aangesien Adriaan Snyman se data vol van sy eie verwerking is wat in baie gevalle foutief en as vals aanvaar is deur verkeie akademia.
p̾r̾o̾m̾o̾s̾m̾ 💯
Ek dink nie jy ken die geskiedenis van die Afrikaner goed genoeg om n opinie te he nie. Jy praat van n 1% wat oor geskryf is. Leer die 99% voor jy jou eie opinie gee.
Waarna verwys jy?
@@StoriesfromSouthAfrica hes referring to his ego. It didn't align with your research.
Just my guess.