Waarheid Rooies. God seen jou en Sal jou beloon vir jou gehoorsaamheid. Hy het dag en nag Waarskuwings gestuur, soos ek die land reeds in 2000 begin waarsku het, maar my bediening en roeping is in die werks plek as opleier en coach. Ag tog net die Heilige Gees kom siele trek en red. Ons moet maar net aanhou saai en oes insamel. Dit is die Heilige Gees wat trek en red. Joh 6:44-45.
Die woord van God sê - nie net bekeer nie - maar afwassing van jou sondes deur die doop - nes by die begin van die kerk in Hand.2:38, asook ander skrifte - Hand.22:16 - Paulus (ons voorbeeld) - sy sondes in die doop laat afwas het Rom.6, Kol.2:12-13, Gal.3:27 - kinders van God te word deur ons te beklee met Christus deur om gedoop te word (bekeringsdoop = watergraf doop)omdat ons die geloof in Christus aanneem (Hupstasis - fondament, titel akte, onderstel - om dan jou lewe te bou op Christus = Ons Rots - maar hoe???? - net die volgende vers sê dus hoe - Want julle almal wat in Christus GEDOOP is het julle met Christus BEKLEE 1 Pet.3:21 - AFWASSING deur die bloed van Jesus (IN DIE WATERDOOP) deur die doop vir 'n REIN en skoon gewete - nie net 'n gewone bad vir die afwassing van die vuilheid van die vlees nie maar die geestelike implikasie wat God se Doop bied = AFWASSING Mrk.16:16 - glo en doop vir redding (altwee aspekte = gehoorsaamheid aan God se bevel = neem ons deur God se gebod vir redding - soos deur die rooi see - om uit slawerny te kom Jn.3:3-5 - gebore uit WATER (doop) en dus volgens Hand.2:38 die ontvangs van die GAWE van die Heilge Gees - waarsonder ons nooit in die Gees kan wandel nie Efes.4:5 - die Groot Opdrag Bekeringsdoop waarin ons ons BEKLEE met Jesus Hand.8:36 - na Philipus aan die hofdienaar die evangelie bekend gemaak het - was sy reaksie dadelik - hiers WATER (dus sy begeerte waar te maak om GEWAS te word - in die doop was die Here ons met Sy bloed - Rom.6:1-6) Titus 3:5 - GEWAS in die bad van wedergeboorte en die VERNUWING van die Heilige Gees (Hand.2:38, Kol.2:12-13) en so gehoorsaam te word aan die Groot Opdrag van Koning Jesus ons Here, Saligmaker en Verlosser - Mt.28:19 - Laat jou doop - vir die AFWASSING (verlossing) van jou sondes - sodat jou hart besny kan word deur bekering en doop en sodat jy in die nuutheid van lewe kan opstaan = jou Beklee met Christus en dus as Nuwe skepsels voort kan stap in die vreugde en verlossing van die Here - Amen - Prys die wonderlike Naam van JESUS CHRISTUS ONS KONING
Dalk om ons 'trotse' Afrikaners op ons kniee te hou en besef waar ons hulp van daan kom. 'Ons', nes enige nasie wat volhartig staat gemaak het op die Here, het gestyg. Ons val het gekom as n oorsaak van trots en magsdonkheid... Nes die konings van Israel. Politieke uitwerkings is n fisiese resultaat van n nasie se geestlike stand. Die bron van ons mag lê in die Here alleen, almal en nie net 'ons' nie
Karen jy is Heeltemal reg. God het my juis kerk plein toe gestuur met Projek (Freedom of Expression) waarvoor ek gekies was om dit te bestuur. Maar ek moes dit Stop op God se Opdrag. Kyk op RUclips, Lalela, Listen Luister kanaal, asook Luister, Listen, Lalela. Die Afrikaans volk get God verlaat, uitgekuif uit hul Volkslied, skole, werk en sport.. Daarom het God Stil geraak en teru gestaan soos met Israel. Jes 54:4-6
God will bless us if Ramapokker blesses Israel? You are mixing true scripture with your own delusions. Be very carefull with what you claim comes from God, He will not tollerate any man, making claims to Him having said things, not from Him.
Dankie Rooies
Yeshua Alone Ministries
Danki ds awesome
Waarheid Rooies. God seen jou en Sal jou beloon vir jou gehoorsaamheid. Hy het dag en nag Waarskuwings gestuur, soos ek die land reeds in 2000 begin waarsku het, maar my bediening en roeping is in die werks plek as opleier en coach. Ag tog net die Heilige Gees kom siele trek en red. Ons moet maar net aanhou saai en oes insamel. Dit is die Heilige Gees wat trek en red. Joh 6:44-45.
I pray for our country. God in your time
Dankie Rooies. Mag daar n groot herlewing kom.
Amen…..Rooies..!
God bless you good man. Praise God in Heaven.
Die woord van God sê
- nie net bekeer nie
- maar afwassing van jou sondes deur die doop
- nes by die begin van die kerk in Hand.2:38,
asook ander skrifte - Hand.22:16 - Paulus (ons voorbeeld) - sy sondes in die doop laat afwas het
Rom.6, Kol.2:12-13,
Gal.3:27 - kinders van God te word deur ons te beklee met Christus deur om gedoop te word (bekeringsdoop = watergraf doop)omdat ons die geloof in Christus aanneem (Hupstasis - fondament, titel akte, onderstel - om dan jou lewe te bou op Christus = Ons Rots - maar hoe???? - net die volgende vers sê dus hoe - Want julle almal wat in Christus GEDOOP is het julle met Christus BEKLEE
1 Pet.3:21 - AFWASSING deur die bloed van Jesus (IN DIE WATERDOOP) deur die doop vir 'n REIN en skoon gewete - nie net 'n gewone bad vir die afwassing van die vuilheid van die vlees nie maar die geestelike implikasie wat God se Doop bied = AFWASSING
Mrk.16:16 - glo en doop vir redding (altwee aspekte = gehoorsaamheid aan God se bevel = neem ons deur God se gebod vir redding - soos deur die rooi see - om uit slawerny te kom
Jn.3:3-5 - gebore uit WATER (doop) en dus volgens Hand.2:38 die ontvangs van die GAWE van die Heilge Gees - waarsonder ons nooit in die Gees kan wandel nie
Efes.4:5 - die Groot Opdrag Bekeringsdoop waarin ons ons BEKLEE met Jesus
Hand.8:36 - na Philipus aan die hofdienaar die evangelie bekend gemaak het - was sy reaksie dadelik - hiers WATER (dus sy begeerte waar te maak om GEWAS te word - in die doop was die Here ons met Sy bloed - Rom.6:1-6)
Titus 3:5 - GEWAS in die bad van wedergeboorte en die VERNUWING van die Heilige Gees (Hand.2:38, Kol.2:12-13)
en so gehoorsaam te word aan die Groot Opdrag van Koning Jesus ons Here, Saligmaker en Verlosser - Mt.28:19 - Laat jou doop - vir die AFWASSING (verlossing) van jou sondes - sodat jou hart besny kan word deur bekering en doop en sodat jy in die nuutheid van lewe kan opstaan = jou Beklee met Christus en dus as Nuwe skepsels voort kan stap in die vreugde en verlossing van die Here - Amen - Prys die wonderlike Naam van JESUS CHRISTUS ONS KONING
Goeie naand Broer Rooies... Die Here seen alles wat u aanraak..
Daar was decades gebid en gevvas maar die mens van die land bly vir Godhatende leirs. Die keuse van leirs is in die krag van die stemmers.
Baie dki pastr
Die hart van n dwaas is na links
Ek kan nie insien hoe God vir Ramaposa as president gekies het nie.
Die ding het by Paul Kruger al begin saam met Great Britain bid vir mekaar maar Rooies is reg oor Rama
Dalk om ons 'trotse' Afrikaners op ons kniee te hou en besef waar ons hulp van daan kom.
'Ons', nes enige nasie wat volhartig staat gemaak het op die Here, het gestyg.
Ons val het gekom as n oorsaak van trots en magsdonkheid... Nes die konings van Israel.
Politieke uitwerkings is n fisiese resultaat van n nasie se geestlike stand.
Die bron van ons mag lê in die Here alleen, almal en nie net 'ons' nie
Zetta, hier is jou Antwoord waarom God die land oor gegee het aan Ander volke. ruclips.net/video/P8bn_2QMLho/видео.html
Karen jy is Heeltemal reg. God het my juis kerk plein toe gestuur met Projek (Freedom of Expression) waarvoor ek gekies was om dit te bestuur. Maar ek moes dit Stop op God se Opdrag. Kyk op RUclips, Lalela, Listen Luister kanaal, asook
Luister, Listen, Lalela. Die Afrikaans volk get God verlaat, uitgekuif uit hul Volkslied, skole, werk en sport.. Daarom het God Stil geraak en teru gestaan soos met Israel. Jes 54:4-6
Amen en Amen that's why God's wrath is upon us because of Israel
e
God will bless us if Ramapokker blesses Israel? You are mixing true scripture with your own delusions. Be very carefull with what you claim comes from God, He will not tollerate any man, making claims to Him having said things, not from Him.