Top 8-kompetisie van die Kaapse Maleierkoorraad

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 16 мар 2014
  • Saterdag 15 Maart is die jaarlikse Top 8-kompetisie van die Kaapse Maleierkoorraad in die Goeie Hoop-sentrum gehou. Vanjaar vier die raad sy 75ste bestaansjaar en sowat 4000 toeskouers het hul gunsteling kore kom ondersteun. Die Young Men Sporting Club van Mitchells Plain het dié kompetisie gewen. Die Calypso-koor van Mitchells Plain het die Die Burger-trofee vir die beste gekombineerde lied gewen.

Комментарии •