@@willemjordaan4108 Ja hy sou die daaropvolgende jaar in st 6 op Marlow begin. Ek het ook spies gegooi. In 1990 was daar n byeenkoms waarby Tom Petranof deelgeneem het, teen Johan Oosthuizen. Ons kon n kliniek bywoon wat Tom aangebied het. Ek onthou hy het ook n spiesgooi oefen video vir ons gegee. Wys wat kan gebeur as jy tegniek by talent voeg. Die daaropvolgende jare toe kuier Corbett in die 70"s. Goeie tye.
they were magical evenings! it was such a privilege to be part of it as an athlete. especially at coetzenburg on a beautiful evening when the full moon was rising over the mountains
@@southafricanathleticslate828 Definitely, I saw most of those Coetzenburg meetings, most were " one hour meetings" as they called them. Magical evenings at Coetzenburg. Late 70s, to late 80s. I have so many stories from those evenings. Roy b, CapeTown south africa 🇿🇦
Time for SA athletics to rise again. It was sure great to follow sport in SA in 90’s.
Mooiste aand met die beste memories 🏆🥇
Madelein v Rooyen, in baan 8 400H by 4:58 is adorable hurdler...❤...sorry kanni help nie.. 😂
Im looking for footage from Cradock Athletics event in the Prestige series around 1988?
Sorry, but I have nothing at all from Cradock. I wish I did, because I ran my 400m PB in Cradock in October 1988. Maybe you were there too?
Gary ek het 1 keer n SA's finaal gehaal U23 in Kimberley. Jyt hom nie dalk nie?
@southafricanathleticslate828 Remember the meeting very well. It was a big thing for a small town. We had a school program as well, I was u17.
Marius Corbett se tyd?
@@willemjordaan4108 Ja hy sou die daaropvolgende jaar in st 6 op Marlow begin. Ek het ook spies gegooi. In 1990 was daar n byeenkoms waarby Tom Petranof deelgeneem het, teen Johan Oosthuizen.
Ons kon n kliniek bywoon wat Tom aangebied het. Ek onthou hy het ook n spiesgooi oefen video vir ons gegee. Wys wat kan gebeur as jy tegniek by talent voeg. Die daaropvolgende jare toe kuier Corbett in die 70"s. Goeie tye.
Ai hoe mis ons die ongelooflike byeenkoms
they were magical evenings! it was such a privilege to be part of it as an athlete. especially at coetzenburg on a beautiful evening when the full moon was rising over the mountains
@@southafricanathleticslate828 Definitely, I saw most of those Coetzenburg meetings, most were " one hour meetings" as they called them. Magical evenings at Coetzenburg. Late 70s, to late 80s. I have so many stories from those evenings. Roy b, CapeTown south africa 🇿🇦
Geleenthede soos die is onherroepelik verby in die vir-altyd-vervalle "nuwe" SA.