Mites rondom die griep-inenting | Dr. Albert de Frey | 12 Junie 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 11 окт 2024
  • Daar bestaan baie mites en wanopvattings rondom die griep-inenting, daarom gesels ons met Dr. Albert de Frey, direkteur van The Travel Doctor, senior lektor by WITS en lid van die Wêreld-gesondheidsorganisasie se 'Expert Roster on Travel Health' om so paar vrae rondom dié onderwerp te beantwoord.
    #diegrootontbyt
    #fluvirus
    #vaccine

Комментарии • 13

  • @Marikavn20
    @Marikavn20 3 месяца назад +1

    Dankie... nou weet ons wat julle weet... die waarheid 🎉 😊

  • @AntoinetteJacobs-h1h
    @AntoinetteJacobs-h1h 3 месяца назад +1

    Ek en my man neem al meer as 20 jaar die inspuiting. Nog nooit griep of covid gehad nie.

  • @martiechris7703
    @martiechris7703 4 месяца назад +4

    Na covid vertrou ek nie die griep ent asook enige iemand wat verbonde is aan die WGO nie of dit wat hulle verkondig nie.

  • @annedelaharpe7991
    @annedelaharpe7991 4 месяца назад +2

    Na die covid inspuiting fiasko wat baie mense met talle gesondheids probleme gelos het, is dit baie moeilik om die of enige inspuiting te vertrou. Dis n groot nee dankie vir my.

  • @HenryKiessig
    @HenryKiessig 4 месяца назад +1

    Dit was alles n leun,ek was baie gesonde toe het ek alle siektes en probleeme sommige ernstug,ek dankie my Vader hy het my na 3 Jaar weer gesond gemaak

  • @Kruger101
    @Kruger101 4 месяца назад +2

    Dis NIE n ent dis dis n inspuitng!!!!