Gr 8 SW Geskiedenis | Kwartaal 2 Les 2 | Minerale Revolusie - Diamantstormloop en Kampongs

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 11 дек 2024

Комментарии • 17

  • @ThumaMinaTeaching
    @ThumaMinaTeaching  3 года назад

    Beste Graad 8 Geskiedenis onderwysers/leerders
    🔰 🔰 Hier volg die skakels vir die kwartaal se videos: 🔰 🔰
    Les1: bit.ly/Gr8GeskKwartaal2Les1-Video (Inleiding en Voorkennis)
    Les 2: bit.ly/Gr8GeskKw2Les2-Video (Diamantstormloop en Kampongs)
    Les 3: bit.ly/Gr8GeskKw2Les3-Video (Imperialisme & die Ondergang van Afrika-koninkryke)
    Les 4: bit.ly/Gr8GeskKw2Les4-Video (Goud in die Witwatersrand)
    Les 5&6: bit.ly/Gr8GeskKw2Les5en6-Video (Randhere, Kamer van Mynwese en Vakbonde)
    Les 7: Vervaardig wanneer genoegsame befonding.
    Oorweeg asb om ons te kies as u begunstigde op MySchool sodat ons meer lesse kan vervaardig.
    www.myschool.co.za/
    Alles van die beste 🚀

  • @Simply_kay_lee
    @Simply_kay_lee Год назад

    Dankie dit het baie gehelp

  • @nicoleviljoen1174
    @nicoleviljoen1174 4 года назад +3

    Ek ken iemand uit hope town oom dis goed om te weet dat iemand wat ek kom van soo populêre dorpie wat soo goeie geskiedenis het dit voel goed.

  • @pierrenel2006
    @pierrenel2006 4 года назад

    Oom, by die Aktiwiteit sê dit waar jy jou van moet inskryf: "Must be a number" so dan kan ek nie my van invul nie. Kan oom net dalk kyk of oom dit nie dalk kan regmaak nie?

    • @ThumaMinaTeaching
      @ThumaMinaTeaching  4 года назад

      Baie dankie dat jy laat weet het, ons maak dit gou reg.

    • @ThumaMinaTeaching
      @ThumaMinaTeaching  4 года назад

      Yes Pierre, dankie dat jy my laatweet het. Ek kyk gou of ek dit kan regmaak :)

    • @pierrenel2006
      @pierrenel2006 4 года назад

      @@ThumaMinaTeaching Dankie oom, die plek om die van in te vul werk nou, maar by die invul van die skool se naam sê hy nou dieselfde "Must be a number." Kan oom dalk daarna ook kyk?

    • @franciscavanzyl6757
      @franciscavanzyl6757 4 года назад

      @@pierrenel2006 ek het net 1234 in gesit toe werk dit 😂😁

    • @ThumaMinaTeaching
      @ThumaMinaTeaching  4 года назад

      Kan julle weer kyk? Comment sommer hier sodat ek kan weet of dit nou werk? Dankie :)

  • @franciscavanzyl6757
    @franciscavanzyl6757 4 года назад +2

    Hi ek wil graag die toetsie doen maar ek het nie n nommer nie. Dit is nie wat my skool vir my gegee het om te doen nie maar julle verduidelik baie beter as enige iemand. Help my asseblief!🤞😁😊

    • @franciscavanzyl6757
      @franciscavanzyl6757 4 года назад +1

      Ek het toe reg gekom. Ek het net 1234 in gesit

    • @ThumaMinaTeaching
      @ThumaMinaTeaching  4 года назад +1

      Hi Francisca, ek is baie bly jy geniet die klasse en ek hoop dit help jou met Geskiedenis. Dankie dat jy my laatweet het. Dit was 'n fout met die opstel van die toets. Ek het dit nou reg gemaak en dit behoort nou reg te wees :) Geniet die klasse en jy kan dit aan jou klasmaats stuur dan kan dit hulle ook help :)

    • @franciscavanzyl6757
      @franciscavanzyl6757 4 года назад

      @@ThumaMinaTeaching baie dankie

  • @Ru-JeanBoshoff
    @Ru-JeanBoshoff 6 месяцев назад

    Baie baie dankie ek het nie die werk verstaan nie maar toe kyk ek die les en nou verstaan ek alles julle moet aan hou met wat julle doen ons waardeer julle

  • @shelanevisagie4141
    @shelanevisagie4141 4 года назад

    Waar die beskrywing

    • @ThumaMinaTeaching
      @ThumaMinaTeaching  4 года назад +1

      Beste Shelane, dankie vir die boodskap. Ons het sopas die beskrywing opgedateer. Verskoon asb die vertraging. Die assessering sal ook in die beskrywing gevind word. Lekker dag :)