Dit is genade om die Here te dien

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 сен 2024
  • Video from Rodge

Комментарии • 26

  • @dirkiefredericks3104
    @dirkiefredericks3104 5 лет назад +5

    Amen. Onverdienste genade van God red en verlos ons. Ek stem saam.

  • @marakruger4616
    @marakruger4616 5 лет назад +5

    Dit is alleenlik uit God se genade om die Here te dien, veral in ees en in waarheid...germeente van Christus mag God jule seën veral al di Godsmane...Amen

  • @izeldanatasha567
    @izeldanatasha567 5 лет назад +11

    Dit was vol van salwing die diens was geseen 🙏🙏❤️

  • @seldaafrikaner7526
    @seldaafrikaner7526 5 лет назад +7

    Nog altyd my Fav Video ... when I feel down in my spirit I always watch it nd than I remember how blessed I am because of his pure Grace.... dit is waarlik net die Genade van die HERE..... 🔥🔥🔥🔥🔥🔥💯✔🎶🎵🎷🎻🎤🎼🎸🎺🎹😊😊 God Bless

  • @susieboys2320
    @susieboys2320 Год назад +1

    Sy genade is vir my genoeg Amen🙌🙌🙌🔥🔥🔥🔥

  • @elshadeatjombe8428
    @elshadeatjombe8428 5 лет назад +7

    Jesu Jesu Jesu🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥

  • @ADELEGERTZE
    @ADELEGERTZE 3 месяца назад +2

    Ae die oud tyd se Gods mane..u seen my baie dit is waar ds net di genade van JESUS.

  • @ellmorienemmanuel6213
    @ellmorienemmanuel6213 3 года назад +4

    Etse k kan nie glo ons se kerk was so nie, maar k dnk die Here vir sy genadig hand 🙏🙏🙏

  • @julianakhachas1315
    @julianakhachas1315 2 года назад +1

    I'm in love with This Video.👏👏🔥🔥 Praise living God for blessing us with His Amazing Grace 🙏🔥🔥💝💖

  • @cuttiebeukes2696
    @cuttiebeukes2696 3 года назад +3

    Amen dit is genade om di Here te dien🙏

  • @ashwillwilliams5977
    @ashwillwilliams5977 2 года назад +1

    Jy kan God se gees gewaar...😇😇😇

  • @MaleselaPule
    @MaleselaPule Год назад +1

    Preise sy naam ....

  • @sannethgeixos7615
    @sannethgeixos7615 7 лет назад +6

    Praise the Lord

  • @major7328
    @major7328 4 года назад +6

    Die volk vat my trug na my kinder jare... Groete Vanuit Ierland.

  • @leronkarigub9161
    @leronkarigub9161 5 лет назад +4

    Dis genade van di here my mense... 👏👏👏👏

  • @patrickbrandt8396
    @patrickbrandt8396 3 года назад

    Amen. Ja net Gods genade is vir ons genoeg. Amen.

  • @SherleyTjaritje
    @SherleyTjaritje 10 месяцев назад +1

    Amen❤

  • @janpieters3182
    @janpieters3182 2 года назад +1

    Net Genade.

  • @zeezeeafrikaner5223
    @zeezeeafrikaner5223 2 года назад

    Uit Genade is Ons Gered 😇😇

  • @seldaafrikaner6406
    @seldaafrikaner6406 5 лет назад +5

    Huuuuujjj Jesus. Dit is Genade. Dit seén bja tog.

  • @driesawaseb5777
    @driesawaseb5777 Год назад +1

    🔥🔥🔥🔥🌹💕💞💕 you 💕 I hi love

  • @sylviauises8569
    @sylviauises8569 2 года назад

    So blessed

  • @ShielaTheys
    @ShielaTheys 5 месяцев назад

    Ja dis maar net n grenade kans dieeeeedag toe liewe Jesus my siel Kom red yes sy hand was nie te kort om my te help nie van dag is ek nie spyt nie PRAIS THE LORD HALLELUJAH AMEN ❤❤😂😂😂😂

  • @djsamora2100
    @djsamora2100 2 года назад

    Dit is ganade here..
    Soek Joe drummer nii..
    Ek is hir is n drummer as jle drummer soek

  • @EngelhardineHorases
    @EngelhardineHorases 4 дня назад

    Wens ek was daar

  • @onelovecpt1783
    @onelovecpt1783 3 года назад

    dus lekkkker!!!!!!