Die gebruik van braid wanneer jy pop vir groot babers! (prop/catfish/barbel/Maximus/ toffie/ toffee)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 сен 2024
  • Pierre praat bietjie ood die gebruik van braid wanneer jy pop vir babers.
    If you are interested in a guided learning trip on Kalkfontein or on the Vaal River close to Bloemhof dam, please contact Dirk and Pierre via email pehertzog@gmail.com or send a WhatsApp message to Pierre on 0835661756.
    If you like catching Cats on Lure, join our FB group:
    / 1079334206288120
    Al die Dorsalfish produkte is beskikbaar via die online winkel. (Courier opsies vir tot so min as R60) www.dorsalfish...
    Die baber Toffie sal binnekort in meeste hengel winkels wees. Indien dit nie by jou gunsteling winkel beskikbaar is nie vra dat hulle ons kontak via die Dorsalfish website of hulle kan vir Dirk ‘n WhatsApp stuur by 0787981793.
    www.dorsalfish...
    Popping techniques playlist:
    • Popping tips for Catfi...
    Trip playlist:
    • Trip videos

Комментарии • 8

  • @hcgelderblom8687
    @hcgelderblom8687 6 месяцев назад

    Hello daar,
    Ek het vrae oor die braid en leader wat julle gebruik vir popping:
    1 . In een van julle ou Videos was, daar gese dat jy n 50 pond braid as hoof lyn kan gebruik en dan daarvandaan , n stuk mono 0.70 tot 0.75mm dik leader wat dan aan die popper was gemaak word.
    Wat is die rede dat julle later van tyd na 30 pound hoof lyn en 65 tot 80 pond braid leader toe gegaan het ?
    2. Word die 65 -80 pond leader gebruik om die lyn meer abrasion resistant te maak ?
    3. As Ek net een stok het en Ek will veskillinde pleke en verskillinde groote barbers hengel watse sterkte braid hoof lyn en leader sal U aanbeveel ?
    Ek self hegel met braid by die see en wanneer Ek vir Bass hengel en dit maak n groot verskill in sensitivity en gooi afstant.
    Dankie

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  6 месяцев назад +1

      Dankie vir die boodskap. Die gebruik van 30lb braid hoof lyn het die voordeel dat mens meer afstand kry as met die 50lb. Dit kan baie keer beteken dat jy nie weer die boot moet aansit om nader te beweeg nie. Die 65lb leader help as die vis in struktuur ingaan en ook met die land van groter vis. Daar is nie 'n reg en verkeerd nie, maar hierdie stelsel werk vir ons baie goed. Nie te sê dat dit nie in die toekoms kan verander nie. Vra gerus as daar nog iets is.

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  6 месяцев назад +1

      Kyk gerus hierdie ook ruclips.net/video/7fsNv9-7PKk/видео.html

    • @hcgelderblom8687
      @hcgelderblom8687 6 месяцев назад

      @@dorsal-fish Baie dankie vir die informasie Ek wardeur dit opreg.

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  6 месяцев назад +1

      Jy is altyd welkom

  • @pietiedejager2047
    @pietiedejager2047 6 месяцев назад

    Hoekom die 65 lbs braid opsit

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  6 месяцев назад

      Ons setup is 30lb braid na 65lb braid na 50lb Maxima ultra green. Die 65lb braid leader help as die vis in struktuur ingaan, sodat die lyn nie beskadig of afgesny word nie.

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  6 месяцев назад

      Kyk gerus hierdie ook ruclips.net/video/7fsNv9-7PKk/видео.html