Voorlesing: In die Nimmer-Immer-Bos

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 фев 2024
  • Linda Rode lees vir ons uit In die Nimmer-Immer-Bos voor
    Reis saam na die Nimmer-Immer-Bos, waar 'n wêreld van stories wag! Hier is sestig tydlose verhale, byeengesoek en oorvertel deur Linda Rode, sprokiesliefhebber en skepper van immergroen bundels soos Goue lint, my storie begint en Stories vir die vaak. Fiona Moodie (veral bekend vir Fynbosfeetjies en Vetplantfeetjies, saam met Antjie Krog) se illustrasies is handgeverfde droënaaldetse en maak van die boek 'n kunsskat om te waardeer en te bewaar.
    Bestel In die Nimmer-Immer-Bos by goeie boek- en aanlynwinkels. Meer inligting: www.nb.co.za/a...

Комментарии •