Die Stem van God

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 сен 2024
  • CIM Collective InFokus | Die Stem van God
    Welkom by CIM Collective InFokus ONLINE!
    Dit is so lekker om jou vanaand deel te hê van CIM Collective InFokus se aanlyn gemeenskap.
    As dit die eerste keer is wat jy saam met ons inskakel en graag meer wil uitvind of deel raak, volg die skakel:
    cimcollective....
    Ons kom elke tweede Dinsdag om 19:00 bymekaar. Onthou ook - SHARE THE FEED - en nooi jou wêreld uit om ook hierin te deel.
    Kontak ons gerus as jy betrokke wil raak by ons bediening vir jong volwassenes - CiM Collective SWITCH; ons jeugbediening - CiM Collective FUSE; of ons onbeskryflike kinderbediening - CiM Kids.
    Geniet die aand saam met ons!
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 5

  • @racheldekock5723
    @racheldekock5723 Год назад

    Die gevaarlikste "werk" wat enige mens kan doen is om n leraar van die Woord te wees as jy nie totaal uit verkoop is nie. As jy nie dood is vir die wereld nie moet n mens uit ly uit lering uit. Mag God Sy Woord wat julle uitdra ryklik seen en die skade wat die duiwel deur die kerk veroorsaak het herstel!. Dries de Kock.

  • @racheldekock5723
    @racheldekock5723 Год назад

    Kosbare insig en wysheid geinspireer deur die Heilige Gees. Dit is onbeskryflik tragies dat die kerk n hele nasie verkeerd leer. Die kerk het baie mense se bloed op sy hande. Hierdie boodskap het skrikwekkende gevolge vir leraars wat nie leraars moes wees nie. Glo my ek het en steeds stap ek Job se pad en dit is net die Heilge Gees wat my hulp is. Bitter baie kerke dien die duiwel in die naam van Christus. Baie dankie dat julle die boodskap uitdra sonder onderhandeling. Ons Here seen julle en beskerm julle.

  • @ericnel3910
    @ericnel3910 Год назад

    44:26 44:26

  • @racheldekock5723
    @racheldekock5723 Год назад

    Manne, hoe is dit dat God die gruwelike misleiding van kerke toelaat wat Sy naam en heiligheid onteer.

  • @racheldekock5723
    @racheldekock5723 Год назад

    Wat word van hulle wat onder die misleiding van die kerk gesterf het en sodoende geestelik verarm is deur die kerk.