Militêre Museum Luanda : 30 Desember 2024 Deel 1
HTML-код
- Опубликовано: 8 фев 2025
- Sluit by hierdie kanaal aan om toegang te kry tot byvoordele:
/ @wynanddutoit9869
Hierdie kanaal is die privaatkanaal vir Wynand du Toit waar vriende, belangstellendes en lede van SBB met mekaar kommunikeer. Lidmaatskap vlakke word aangebied aan diegene wat 'n ietsie ekstra wil hoor, sien en ingelig oor te word.
Lidmaatskap en intekening maak jou nie 'n lid van SBB nie. SBB aansluiting word gedoen deur die skakels te volg op www.suidlandbb.co.za en/of deur die HK van SBB te skakel by 060 526 1972 of kontak per epos : admin@suidlandbb.co.za
Soortgelyk gee SBB lidmaatskap jou ook nie toegang tot die ledevlakke van hierdie kanaal nie.
The museum looks very interesting, well stocked and maintained. Congrats to the Angolans for looking after it. I would love to visit.
It is good to see that the Angolans are looking after both the Soviet Equipment they used as well as the captured SADF equipment.
I was the armour curator/ historian at the South African National Museum of Military History in Johannesburg for 39 years and appreciate the guided tour by General du Toit .
Dankie Genl Wynand, baie goeie video met baie inligting
Kom keur by ons by die Lugmag Museum in Ysterplaat waneer jy weer die Kaap ñ draai maak!
Sjoe, ek wens ek kon hierdie toer saam met julle meegemaak het. Sien uit na die volgende episodes.
Wow i was expecting a run down museum but it looks well maintained
Ek was ook daar. Maar dit het nie so gelyk daai tyd. Dit was laat 90's end vroe 2000's. Fyf Jaar daar op Luanda gewerk.
Die museum is nou baaie mooier.
dankie Generaal
Aangesien Suid-Afrika die Angolese Mig-21 van die Lugmagmuseum 'teruggegee" het kan ons sekerlik hierdie SA voertuie terug kry...
BAIE DANKIE ...EK " LIKE " !
Sjoe hierdie moes a uiters insig gewende ervaring wees.
Wens ek was saam 🙂
In Legacy Conversations laasjaar het 'n bevelvoerder verduidelik hoe hulle daai Withings verloor het, en hoe hy moes bontstaan om vir sy senior bevelvoerder te verduidelik wát daarvan geword het! Baie jare later het hy in 'n video langs hierdie museumstuk gestaan en aan sy bev bevestig dat hy dit uiteindelik opgespoor het!!
Which operation was that...
I'll have to ask Koos Kotze again
Is die Generaal 'n werklik verkrygde rang of een wat Wynand net genoem word?