Staan op, neem jou bed op en loop. Daniël Gouws

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 12 сен 2024
  • Jesus se aan die kreupel man by Betésda, "Staan op, neem jou bed op en loop." Sy bed het wel niks te doen met sy kreupelheid nie. Tog lyk herstel vir Jesus soos waar ons leer om ons bed op te maak, dit wil sê, oorwin in die klein sake elke dag van jou lewe.
    Volg gerus hierdie skakel om in die New Earth bediening te saai:
    newearthminist...

Комментарии •