Riekert Botha | 20 Nov 2022

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024

Комментарии • 13

  • @helenekruger1370
    @helenekruger1370 3 месяца назад +2

    Ek dink v andag 18 Maart 2024 is die 2de keer dat ek hierdie preek hoor. Maar dis die eerste keer dat ek dit verstaan en ek wou vandag ophou om vir my kinders te bid. Nou verstaan ek dis miskien iemand anders se taak im hulle na Jesus te lei. Ek sal aanhou bid en my deur God laat gebruik al het ek nog nooit enige resultate gesien nie. Dankie Riekert.

  • @mariebirk5863
    @mariebirk5863 6 месяцев назад +1

    13 Maart 2024
    Baie dankie vir ñ sielsverrykende ,kosbare boodskap!! Seën op jou lewe! Groete uit die Paarl!

  • @Middelburg4Jesus
    @Middelburg4Jesus 10 месяцев назад +2

    WAT ñ bemoedigende boodskap. God werk in mense se lewens! Ons moet net gehoorsaam wees en die res in Sy hande los. Ek het die bdskp. vandag so nodig gehad!! Dankie Riekert!

  • @susanprinsloo3970
    @susanprinsloo3970 Год назад +2

    Wil net sê dat hierdie vir my só baie beteken het. Baie dankie ❤

  • @altanortje468
    @altanortje468 Год назад +1

    Baie dankie vir die méér as gesëende boodskap. Amen en Amen

  • @FaithfulWatchman
    @FaithfulWatchman Год назад +5

    Wow, sulke amazing boodskap. Wens almal kan dit hoor. 🙌

  • @rorysullivan4913
    @rorysullivan4913 Год назад +1

    Can't begin to tell you what this means to me

  • @minniekoukakis870
    @minniekoukakis870 Год назад +2

    Iemand het hierdie video hierdie week vir my gestuur en dit het so 'n ongelooflike las van my skouers afgehaal Laat ek verduideliik. Ek woon meer as 15 jaar op 'n griekse eiland waar daar geen kerk is om by te woon nie Daar is 'n Full Gosel maar net en grieks Verder is dit net Grieks Ortodoks. My man is 5 jaar gelede oorlede en nou woon ek alleen hier Was so bemoedig deur jou boodska want op die oomblik voel dit of ek alleen op die eilandd woon Ek het geleer om nie vir hierdie mense te preek nie want hulle hele lewe draai om hulle kerk maar die Here gee my heelwat geleendheid om hier vir Jesus op te lig en te getuig en verder probeer ek om net in liefde te lewe wat nie altyd so maklik is nie. Baie dankie vir die bemoediing om net elke dag te doen wat Jesus se

  • @mtblover
    @mtblover Год назад +1

    ❣️🙌

  • @adelerautenbach2455
    @adelerautenbach2455 Год назад +1

    Wow! 20 jaar. Daar is nie woorde nie.

  • @lambertmyburgh2813
    @lambertmyburgh2813 Год назад +3

    Jesus is Koning!!!

  • @burgervisser8504
    @burgervisser8504 Год назад +2

    En net gister bekla ek my lot oor die mense wat net nie wil reageer nie en die gedagte van opgee dans in my agterkop...