Die Nataniël Tafel: Onthaal jou baas

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 июн 2013
  • Om 'n goeie indruk te skep voor ons vriende en familie is belangrik maar daar is niks op aarde so intens soos om 'n goeie indruk op ons base te maak nie. Nataniël kry die konsep perfek reg deur vir sy eerste baas te kook in hierdie episode. Sy is baie tevrede en in haar skik met beide die kos en die asemrowende manier waarop die waar hulle aansit vir ete tafel gedek is.
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 1