Lede in Christus Kerk Koortjie - Hosanna, kom ons sing nog 'n loflied saam

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 окт 2024

Комментарии • 11

  • @LeonStanford-wp1ox
    @LeonStanford-wp1ox Месяц назад

    Pragtig, Hallelujah vir Here Jesus Christus.

  • @mwventer4766
    @mwventer4766 2 года назад +3

    Ek is ongelukkig nie naby hierdie gemeente nie (bly elders) MAAR ek geniet die musiek baie! Alles is pragtig en kosbaar vir my en die jong man... mag maar speel! Hy kan en mag musiek maak!!!! Baie,baie dankie en alle seën.

    • @ledeinchristuskerkparys4961
      @ledeinchristuskerkparys4961  2 года назад

      Baie dankie vir die boodskappie. Dis lekker om die terugvoering te lees en te hoor dit bless iemand. Voorspoed en seën vir jul ook hoor

  • @eisbeinGermany
    @eisbeinGermany 2 года назад +3

    this reminds me back to my childhood days back in Welkom during 1960/70. just love these old Pentecostal songs,no Hillsong or Bethel songs for me thankyou

  • @liezelmeiring6824
    @liezelmeiring6824 2 года назад +4

    Pragtig pragtig… dis waarlik goed om die HERE te dien… halleluja

  • @phillipleboa5251
    @phillipleboa5251 2 года назад +2

    Amazing. God bless PARYS !!!!!

  • @susanslippens5427
    @susanslippens5427 8 месяцев назад

    Loof en Prys die Here op 82 geniet ek dit soos ek opgegroei het Wonderlik

  • @calliepohl8977
    @calliepohl8977 2 года назад +2

    Die Naam bo elke Naam Waarlik God is goed . Is daar nog liedens wat jul gaan post.