Die nimlike Rina Nienaber - Kwêla | kykNET
HTML-код
- Опубликовано: 14 окт 2024
- Hannes van Wyk het aan huis by die talentvolle Rina Nienaber gaan kuier, wat deesdae te sien is as Koekie Koekemoer in die kykNET-sepie, Getroud met Rugby.
---
DStv Catchup: bit.ly/DStvCatchup
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/36PFSr0
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Ek is mal oor Rina Nienaber.
Ons ook!