Soos God se Wil geskied, ...ek voel jou hier by my en almal gaan saam joooooooou hart bloei waarhede, die alaska jou liefde kom soek my elke liewe keer ...dankie
Net n foto van die begrafnis brief so great wees ons mis jou ons Harte het grys gate in ons kon Nie afskyd neem Nie .Maar ons respekteer die family Se besluit x Rus in Vrede jy is n hero baie van ons et terug gedraai GOD toe Rus in Vrede xxx
Mense, onthou om die te like sodat ek elke keer ‘n notification kan kry om die song weer te kom luister.
Soos God se Wil geskied, ...ek voel jou hier by my en almal gaan saam joooooooou hart bloei waarhede, die alaska jou liefde kom soek my elke liewe keer ...dankie
Rus in vrede jan bloukaas 😢❤
Amazing. Jy los n groot leemte. Rus in Vrede Jan Bloukaas. Jy het gedoen wat God van jou verwag het. ❤
So waar! ❤😢
Die man het geloof en godsdiens terug in my lewe gebring. Hy is waar hy moet wees
Damn! Just saw that this track was played on Radio Pretoria in Pretoria, South Africa!
RIP Jean! Jou musiek is legend net soos jy was!
Net n foto van die begrafnis brief so great wees ons mis jou ons Harte het grys gate in ons kon Nie afskyd neem Nie .Maar ons respekteer die family Se besluit x Rus in Vrede jy is n hero baie van ons et terug gedraai GOD toe Rus in Vrede xxx
Ek mis jou😭😭😭😭ons katte sal jou vir altyd lief he❤❤❤❤❤
So mooi, mens se trane loop.
RIP Jan Bloukaas ek gaan mis om nuwe musiek van jou te hoor
My bra jy maak my wil aanhou music maak. Such a inspiration 🤜🤛
Ekt nie woorde nie, groot verlies. Rus in Vrede Jan😢
Awesome liedjie Jean en Karlien! Great dat ons jou nog so kan hoor sing🙏
DIE SONG IS SO MOOI EN DIEP!!!!
Wat n mooi legacy ❤️
Die is so mooi liedjie. Love dit❤
Die song is insane goeie donner!!!!!
Oh wow, Stunning.
Hierdie is DIE beste!!! Ek love dit
Fabulous! Baie trots op jou.
So mooi
Epiiiiiiic ❤
wow ; wow and wow !!!!!!!!!!!!!!!!!
❤️ R. I. V. ~ Kreef M
goeie liedjie
Rest in peace my kat, jy was n Yster!
Wow!!! ❤
Wow love die song. Die beste beats. Karlien jy moet meer sulke lekker upbeats try!❤
Love it
wow🔥🔥🔥
RIP 💔
Jean 😢 fok ek kani glo in 2 dae het ek n moerse aanhanger geword nie gan jou mis 😔 ons is sad maar ons weet jy kyk van bo af met een moerse smile ✌️💯
Jou stryd was inspireerend. 25 man, maar jy het meer bereik as meeste en was in die diens van die Here. Rus in Vrede
Die musiek pas karlien