Dankie Ds Gustuv ja die gospel lietjies kan nie die psalms en gesange vir die gelowige vervang nie.Ek luister nou na kore van Nederland want daar is nie so iets in Afrikaans nie.
Ek kan net vanoggend se Amen en amen....op 72 jarige ouderdom weerklink Ps 23 , 47,84, 116 en sovele ander in my gemoed...hoe lieflik is Sy woning...baie dki...wees geseend
Waar kan 'n stoelgekluisterde soos ek die berymde Psalms leer ken (om hulle te sing)? Is daar (goedkoop/gratis) klanklêers beskikbaar? Dankie ds Gustav, vir AL jou preke en Woordstudies.
Dankie Ds Gustuv ja die gospel lietjies kan nie die psalms en gesange vir die gelowige vervang nie.Ek luister nou na kore van Nederland want daar is nie so iets in Afrikaans nie.
Amen, dankie vir die woord van Vader
Wow Amen!!
Dankie Vader 🙏🙏🙏✝️
Ek kan net vanoggend se Amen en amen....op 72 jarige ouderdom weerklink Ps 23 , 47,84, 116 en sovele ander in my gemoed...hoe lieflik is Sy woning...baie dki...wees geseend
Amen..Prys die HERE met blye galme....Hallelujah..dankie
Waar kan 'n stoelgekluisterde soos ek die berymde Psalms leer ken (om hulle te sing)? Is daar (goedkoop/gratis) klanklêers beskikbaar?
Dankie ds Gustav, vir AL jou preke en Woordstudies.