Louma Boerdery 2020

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024
  • Louma Boerdery is sedert 1986 in die Thabazimbi gebied Limpopo provinsie betrokke in die produksie van verskeie gewasse onder besproeiing. In 1997 raak ons stadig aan betrokke by wildboerdery wat dan ook uitbrei na die intensiewe teling van skaarswild. Ons is tans betrokke by die teling van buffels, swartwitpense, livingstone elande, njalas, swart rooibokke, en goue wildebeeste, asook verskeie ander soorte vlaktewild. Ons belange het ook die afgelope paar jare uitgebrei na die Noord-Wes en Vrystaat provinsies.
    In 2008 het ons totaal oorgeskakel na bewaringsboerdery en minimum bewerking.
    In 2019 begin ons met ‘n brahman bees stoet en boer ook met kommersiële bonsmara beeste, asook skape.
    -------------------------------------------------------------------------------------------------
    Louma Boerdery has been involved in the production of various crops under irrigation since 1986 in the Thabazimbi area, Limpopo province. In 1997 we became slowly involved in game farming which also spread to the intensive breeding of rare wildlife. We are currently involved in the breeding of buffalo, sable, livingstone eland, nyala, black impala, golden wildebeest, as well as several other types of plains game .Our interests have expanded over the past few years to the North West and Free State provinces.
    In 2008, we totally switched over to conservation farming and minimum tillage.
    In 2019 we started a brahman cattle stud and farm also with commercial bonsmara cattle, as well as sheep.

Комментарии • 8

  • @adriantomes9655
    @adriantomes9655 4 года назад +2

    Very intersting film. Im from Poland and Im very glad when I see Afrikaner agriculture. I very intersting history nad culture South Africa, Boer true nad hard life.

  • @garthvosloo6743
    @garthvosloo6743 3 года назад +1

    Baie mooi, goed om te sien dat boerdery in suid afrika vorentoe gaan!

  • @johannniemoller
    @johannniemoller 4 года назад +1

    Baie mooi gedoen ..

  • @grahamnel2440
    @grahamnel2440 3 года назад +2

    Julle moet meer vids plaas. Lekker om sa boere op utube tesien

  • @BarnieSnyman
    @BarnieSnyman 4 года назад +2

    Ek geniet al sedert 2014 jou Louma-videos, en veral die musiek! Uit die musiek in hierdie video lei ek af jy hou nogal baie van die i VI III VII akkoordprogressie :) Ter verduideliking: ruclips.net/video/E6dlIJrjmME/видео.html