Ek hou van die Liedjie van appel 💓 Ek is lief vir die Afrikaanse taal omdat my pa in Suid-Afrika grootgeword het en my tannie in Namibië gebore is. My grootouers het Afrikaans en Duits in Oostenryk gepraat. My moedertaal Duits en Afrikaans , ek sê net Afrikaans is lekker💓💓🇳🇦🇿🇦
Appel, JY het nuwe betekenis gegee aan ons Afikaanse musiek, een treffer na die ander. Jou musiek word op al ons kuiertjies gespeel en sommer meer as 3 keer n aand. n Kuier sonder Appel is nie n kuier nie! Ek bid dat jy nog lank vir ons gespaar sal wees om nog sulke amazing musiek te kan gee.
Apple daar is ni een song wat jy skryf of sing waar ek ni kan help om te relate ni. Weeti hoekom ni. Kom self van Brits Tbz se wereld en ouers en voorouers daar geboer. Hou so aan. Trots Afrikaans
THE LYRICS At the southern tip of Africa Do we hang a cross For the farmers who fell I hear their names in my house And fear is our enemy So do not be afraid Be a guardian of your people There's no place for the devil here When you look at your countries Know God lent it So that you can lead the people Even if storms come through You are stronger than your Goliath You are bigger than your mountain The Lord never gives again If you can handle Here you will farm This is your country This is the sound What makes your heart beat Just keep believing In the Lord above What you dream Will become a reality again Here you will farm There is drought there is flood But just be brave At the end of the dirt road Is the view always good Raise your eyes to the mountains Your help comes from there Your future looks good Gold like a grain of wheat Here you will farm This is your country This is the sound What makes your heart beat Just keep believing In the Lord above What you dream Will become a reality again I see how you fall down With your knees in the rain Give the clouds an open mouth kiss The water hurt you Away with the hardships It's manna from above It will always go well with you As long as you keep believing Here you will farm This is your country This is the sound What makes your heart beat Just keep believing In the Lord above What you dream Will become a reality again Here you will farm This is your country This is the sound What makes your heart beat Just keep believing In the Lord above What you dream Will become a reality again Here you will farm Here you will farm
Elke keer as ek die lied hoor, kry ek hoendervleis. Appel, dankie dat jy jou talent (met woorde) met almal van ons deel! Dankie vir die boodskap wat elke lied bring - n boodskap van hoop vir elke Afrikanerhart!
THE LYRICS Aan die suiderpunt van Afrika Hang ons 'n kruis Vir die boere wat geval het Ek hoor hul name in my huis En vrees is ons vyand So moenie bang wees nie Wees 'n wagter vir jou mense Daar's geen plek vir die duiwel hier As jy kyk oor jou lande Weet God het dit geleen Sodat jy die volk kan voer Al kom daar storms deur Jy is sterker as jou Goliat Jy is groter as jou berg Die Here gee nooit meer As wat jy kan hanteer Hier sal jy boer Dit is jou land Dit is die klank Wat jou hartklop maak Hou net aan glo In die Here daarbo Dit wat jy droom Sal weer werklikheid word Hier sal jy boer Daar is droogte daar is vloed Maar hou net moed Aan die einde van die grondpad Is die uitsig altyd goed Rig jou oë op na die berge Jou hulp kom vandaar Jou toekoms lyk goed Goud soos 'n koring aar Hier sal jy boer Dit is jou land Dit is die klank Wat jou hartklop maak Hou net aan glo In die Here daarbo Dit wat jy droom Sal weer werklikheid word Ek sien hoe val jy neer Met jou knieë in die reën Gee die wolke 'n oopmond soen Die water was jou seer Weg saam met die swaarkry Dis manna van bo Dit sal altyd met jou goed gaan Solank jy aanhou glo Hier sal jy boer Dit is jou land Dit is die klank Wat jou hartklop maak Hou net aan glo In die Here daarbo Dit wat jy droom Sal weer werklikheid word Hier sal jy boer Dit is jou land Dit is die klank Wat jou hartklop maak Hou net aan glo In die Here daarbo Dit wat jy droom Sal weer werklikheid word Hier sal jy boer Hier sal jy boer
Ons die 44 wat nog afrikaans praat, het saam al 1.2mil keer die video gekyk, d.v.s elk een van ons het die video al 27 270 keer gekyk, ons bietjie dra die Afrikaans trots!
I listen to it from the Argentine pampas and, like some comments from North American users, even knowing very little of the Afrikaans language, those of us who cultivate the land or raise cattle, we have a lot in common.
Hoendervleis en dis nie die koue nie… Die song is meer as net n lied… dis n kreet vol hoop vir ons boere 🙏🏼🔥❤️
Jou musiek Appel is net wat ons Afrikaner harte wil hoor, dis waarop ons ons kinders groot maak! ❤
U
Ja ek is n kind
❤❤
Bra die is nice
Ek hou van die Liedjie van appel 💓
Ek is lief vir die Afrikaanse taal omdat my pa in Suid-Afrika grootgeword het en my tannie in Namibië gebore is. My grootouers het Afrikaans en Duits in Oostenryk gepraat. My moedertaal Duits en Afrikaans , ek sê net Afrikaans is lekker💓💓🇳🇦🇿🇦
Appel is my gunstelling Suid Afrikaanse musikant🔥😎
🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌
Mag jy NOOIT ophou liedjies skryf en sing nie 🙏🙏🙏🙏🙏
Appel, JY het nuwe betekenis gegee aan ons Afikaanse musiek, een treffer na die ander. Jou musiek word op al ons kuiertjies gespeel en sommer meer as 3 keer n aand. n Kuier sonder Appel is nie n kuier nie! Ek bid dat jy nog lank vir ons gespaar sal wees om nog sulke amazing musiek te kan gee.
Net wat ek nodig het tydens aand diens by die werk, Appel jou yster met ongelooflike musiek baie dankie
Jjgggff
Prachtig lied! gebroeders voor altijd🇳🇱❤️🇿🇦
Apple daar is ni een song wat jy skryf of sing waar ek ni kan help om te relate ni. Weeti hoekom ni. Kom self van Brits Tbz se wereld en ouers en voorouers daar geboer. Hou so aan. Trots Afrikaans
Vreeslike diep en mooi lied....Hou so aan Appel!!!
Appel jou musiek gee my hoendervleis al die pad tot hier in Amerika
God seen ons Boere en ons Land, God met ons almal
THE LYRICS
At the southern tip of Africa
Do we hang a cross
For the farmers who fell
I hear their names in my house
And fear is our enemy
So do not be afraid
Be a guardian of your people
There's no place for the devil here
When you look at your countries
Know God lent it
So that you can lead the people
Even if storms come through
You are stronger than your Goliath
You are bigger than your mountain
The Lord never gives again
If you can handle
Here you will farm
This is your country
This is the sound
What makes your heart beat
Just keep believing
In the Lord above
What you dream
Will become a reality again
Here you will farm
There is drought there is flood
But just be brave
At the end of the dirt road
Is the view always good
Raise your eyes to the mountains
Your help comes from there
Your future looks good
Gold like a grain of wheat
Here you will farm
This is your country
This is the sound
What makes your heart beat
Just keep believing
In the Lord above
What you dream
Will become a reality again
I see how you fall down
With your knees in the rain
Give the clouds an open mouth kiss
The water hurt you
Away with the hardships
It's manna from above
It will always go well with you
As long as you keep believing
Here you will farm
This is your country
This is the sound
What makes your heart beat
Just keep believing
In the Lord above
What you dream
Will become a reality again
Here you will farm
This is your country
This is the sound
What makes your heart beat
Just keep believing
In the Lord above
What you dream
Will become a reality again
Here you will farm
Here you will farm
In your translation: Farmers refers to the Boers as a people and farmers
Some of your translation is wrong, like at "So that you can lead the people" should be feed the people.
A few other places as well.
Die is op regte boere musiek ek is n boeremeisie verewig dankie Appel
Wow what a beautiful message to convey 👌 puik gedoen Appel jy mag maar God bless South Africa 🙏
This song transcend skin colour we all affected by stock theft ,farm attacks ,drought and market downgrade.
😢😭 Ek glo.
Jesus red ons, red my oom Kallie op sy plaas en al die mede gemeenskap van boere in stella. Bring terug. O HERE ons Republieke. Amen.
Elke keer as ek die lied hoor, kry ek hoendervleis. Appel, dankie dat jy jou talent (met woorde) met almal van ons deel! Dankie vir die boodskap wat elke lied bring - n boodskap van hoop vir elke Afrikanerhart!
“Dit sal altyd met jou goed gaan, solank jy aanhou glo” -Appel
Hoendervleis🔥🔥
BBBEAUTIFUL TJOMMA. BRANDON LUISTER AL DIE PAD UIT SAUDI-ARABIA....EK VERLANG NOU ERG HUISTOE🤪😆😢😢😢💔🤗🤗🤗✝️✝️✝️❤🔥⚘🔥
#stopplaasmoorde it has gone out of hand #nofarmersnofood
We need farmers for our food and clothing thank you @Appel for this song
THE LYRICS
Aan die suiderpunt van Afrika
Hang ons 'n kruis
Vir die boere wat geval het
Ek hoor hul name in my huis
En vrees is ons vyand
So moenie bang wees nie
Wees 'n wagter vir jou mense
Daar's geen plek vir die duiwel hier
As jy kyk oor jou lande
Weet God het dit geleen
Sodat jy die volk kan voer
Al kom daar storms deur
Jy is sterker as jou Goliat
Jy is groter as jou berg
Die Here gee nooit meer
As wat jy kan hanteer
Hier sal jy boer
Dit is jou land
Dit is die klank
Wat jou hartklop maak
Hou net aan glo
In die Here daarbo
Dit wat jy droom
Sal weer werklikheid word
Hier sal jy boer
Daar is droogte daar is vloed
Maar hou net moed
Aan die einde van die grondpad
Is die uitsig altyd goed
Rig jou oë op na die berge
Jou hulp kom vandaar
Jou toekoms lyk goed
Goud soos 'n koring aar
Hier sal jy boer
Dit is jou land
Dit is die klank
Wat jou hartklop maak
Hou net aan glo
In die Here daarbo
Dit wat jy droom
Sal weer werklikheid word
Ek sien hoe val jy neer
Met jou knieë in die reën
Gee die wolke 'n oopmond soen
Die water was jou seer
Weg saam met die swaarkry
Dis manna van bo
Dit sal altyd met jou goed gaan
Solank jy aanhou glo
Hier sal jy boer
Dit is jou land
Dit is die klank
Wat jou hartklop maak
Hou net aan glo
In die Here daarbo
Dit wat jy droom
Sal weer werklikheid word
Hier sal jy boer
Dit is jou land
Dit is die klank
Wat jou hartklop maak
Hou net aan glo
In die Here daarbo
Dit wat jy droom
Sal weer werklikheid word
Hier sal jy boer
Hier sal jy boer
Baie baie baie mooi liedjie, gee mens sommer hoendervleis, trots op ons afrikaanse musiek en op ons boere ❤️❤️
beste mesiek om te luister oppad na n voortrekker kamp toe of net op die plaas😄
Nou dit - dit is n diep lied!!!!!
Ek is 10 maar hierdie gee my weer inspaarasie van die here
Nou verlang ek die huis hier uit die VSA uit dankie appel dis n moerse mooi song.
Appel sing net oor boerdery. Dis 'n slag tyd dat hy 'n liedjie oor 'n appelboer vir ons sing :) Ag wat ou Appel, ons as boere geniet jou musiek
Nou appel die is n nice song want dit is wat my groot maak en ek sal altyd n boer bly 🥰
Die liedjie gee soveel hoop! Dankie Appel!
Baie dankie appel vir die mooi liedjie dis wat ons nodag het
as ek die song meer as een keer kon like sou ek!!
Appel!!!!!!!
Wat 'n song! Wat 'n video!!
En wat 'n album
#HardwerkendeMan!
Dankie Appel, jou yster!!
@@albertoosthuizen5936 yyyu
Appel mense soos jy hou god WAKKER in ons harte en daarvoor sal hy jou hard seen baia dankie hou aan groot ASB dis net wat ons nodag het
Wat n waar liedjie mag die here jou spaar met nog baie gooie liedjies
Baie dankie Appel. Jy skryf en sing vir ons hartsmusiek!!
Appel ons kan staat maak op jou musiek. Dankie vir jou optrede Ginter aand in Limpopo🔥
Hier sal jy boer Divan Adam Gericke. Dit is jou land!!!!!
I love the song so much wish I can see u in person soon
Ons die 44 wat nog afrikaans praat, het saam al 1.2mil keer die video gekyk, d.v.s elk een van ons het die video al 27 270 keer gekyk, ons bietjie dra die Afrikaans trots!
Kanni genoeg kry. Well done
Jy maak die beste musiek!!!!!♥️♥️
GO Appel !!
I listen to it from the Argentine pampas and, like some comments from North American users, even knowing very little of the Afrikaans language, those of us who cultivate the land or raise cattle, we have a lot in common.
Yes we are all boere ;) and brothers from south africa to the pampas
Dankie Appel
Great song Appel! As jy so aanhou gaan almal wat geemigreer het binnekort terugkom!
Ek dink oor emigrasie as Nederlander. Ek is besig om julle taal te leer.
Hoe vorder die afrikaans? Al vlot afrikaans sprekend :) nederlands darem heel naby aan ons.. @@dutchskyrimgamer.youtube2748
Ons lief ons Nederlandse broeders maar ons hoor nie veel van Julle nie
Appel hoe kan jy so liedjies vinnig skryf en sing Hou so aan 💞
Ek is tswana Ek Kani frostani maar die voice make me crying 🥺
Fantastic track
ek wonder of jy self beself hoe kragtig en diep die woorde is dis amazing, uplifting
Beautiful lied, dankie Appel!
Trots
Appel die lied net soos die ander mooi song trap diep spoore in my hard dankie vir sulke mooi songs
Lekker song!!
Beautiful song love it
So trots op ons akteurs in die video. Wat ‘n great song en baie nice video Dapper media.
Beste song ever
Appel ek gaan ook boer ek hoe van jou lietjie hier sal jy boer
Lekker musiek
Jy maak die Boer in ons almal wakker!!!
Kan nie wag ver vrydagnie Apple
It's time to stand up South Africa
The same for your profile picture
Halo oom appel .. ek love die song
Amen Vader
Apple jy n man met ware woorde💪🏻
Mooi lies kippevel,dankje😂❤❤🎉
Appel is n wyse mens
Kannie wag ver vrydagnie Apple
Jy is n LEGEND
Jy weet nie wat jy doen vir afrikaans nie, maar dis wat ons afrikaners gewag het voor
Mal hieroor!
🙏 besonders... Dankie !!!!
Wow Wow Wow dit is hemels.
Hart van goud
Dit is waar👍👍👌👌
Lekker!!!
"Dit is die klank
Wat jou hartklop maak
"
Ek stem saam met jou
Heyy appel😊
My seun is weg amper 4 jaar ek mis hom baie en die lied is net vir hom
Jy laat my boere hart bruis van trots
Ek is lieve vir hiere lekjie
stunning song
Hier sal ons boer!!!!!!
Cool song
Here gee jou nooit meer as wat jy kan hanteer
Ek Hou van gou Appel
Nooiicee🔥❤
Netjies 🍺
is the phone ringing in back ground suppose to be there, mt friend says im talking rubbish?
Jy is fokken inspirerend
💗
Apple jy is my ma Se Klein nevie
😢😢
Hello appel ek wens ek was by Afriekaans is groot
❤❤❤❤🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦
Waarheid
#appel #griffpatch #scratch
🤗😎❤
🥰
🙏🇿🇦🇿🇦🇿🇦