Here alleen weet sy is een van ons beste akteurs ooit!!! Ek wil eintlik haar naam gebruik het as my nom de plume maar liewer nie want daar is nét een Antie Stienie.
Ek lag my simpel steeds!🤣 Ekt saam 'n ou gewerk wat groot geword het in die huis op die ander hoek van die selfde straat in Jan Bom. Nick het my vertel dat hulle al die people geontmoet het en gereeld gepraat het en so aan en dat antie Stienie 'n moerse nice lady was.
Dear more I am not getting injoy of getting the rest of ager ellke man do you no hoo can help me plz as I am ongoing to see all my afrikaase tv reeks en drama thanking you again kindness jason
Dulcie van den Bergh was a phenomenal actress.
Kry jou ry! Eks besig!.... om te rook :D ;D
Nie net rook nie, jong.... Sy het ook gedink om wat presies vir aandete te maak :D
Beste ooit❤️❤️❤️
Here alleen weet sy is een van ons beste akteurs ooit!!! Ek wil eintlik haar naam gebruik het as my nom de plume maar liewer nie want daar is nét een Antie Stienie.
Hallo. Probeer groot asb om nie die Here se Naam so oneerbiedig te gebruik nie
"Ek het saam met rubbish soos jy grootgeword." Classic.
Ek was kwaad toe ek jou gesien het🤣
Sy is net die beste 🤣🤣🚬🚬
Ek ruik vir jou uit
"i can sniff you out"
Thanking you once again
Kwaai my ou
1 van sa top dames ❤❤❤❤
Ek lag my simpel steeds!🤣
Ekt saam 'n ou gewerk wat groot geword het in die huis op die ander hoek van die selfde straat in Jan Bom. Nick het my vertel dat hulle al die people geontmoet het en gereeld gepraat het en so aan en dat antie Stienie 'n moerse nice lady was.
Haar huis was 17 Pypiedraai jan Bom
She reminds me of my grandmother ooh 😮 you didn’t dare mess with her 🤣🤣
❣️❣️
Sy was d beste.
😂❤❤❤❤❤❤
Dear more I am not getting injoy of getting the rest of ager ellke man do you no hoo can help me plz as I am ongoing to see all my afrikaase tv reeks en drama thanking you again kindness jason
😆😆😆
Wats aunt stienie se naam?
Dulcie Van Den Bergh
Queen