Tiener (18) sterf ná lang wag

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 авг 2024
  • “MOETIE vir my los nie... Moetie vir my los nie!”
    Dit was Zakier Loggenberg (18) se laaste woorde aan sy antie voordat hy in die Delft-daghospitaal gesterf het.
    Loggenberg het Dinsdag aan sy antie Shanaaz Solomons (46) gesê sy maag pyn.
    “Ons is toe weg met hom hospitaal toe en hy skreeu vir my: ‘Antie Naaz, moetie vir my los nie... Moetie vir my los nie!’” sê sy.
    By die hospitaal is Loggenberg in ’n rolstoel geplaas en na die trauma-eenheid geneem.
    Daar het hy gesterf.

Комментарии • 6

  • @edgarkoopman9012
    @edgarkoopman9012 2 года назад +4

    Dis vir my baie hartseer om toe hoor die pyn wat hy moes gelei het, mag sy siel in vrede rus.

  • @venesiaclaasen581
    @venesiaclaasen581 2 года назад +4

    Yes anty you are right day hospital people they don't care about people's life you sit the whole day for hours

  • @deanmiles9473
    @deanmiles9473 2 года назад +2

    “In die dag hospitaal is nie ‘n dag hospitaal nie is ‘n doods hospitaal”😭😭😭
    Sorry! Judgment day is coming for them. God will deal with them!
    Can’t stop 😭

  • @deondeondeon1
    @deondeondeon1 2 года назад +2

    DA gebied change your vote