Nag van die 19de (1991) (See 'Description')

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 сен 2024
  • This movie has already been uploaded more than 2 years ago on another channel on RUclips but not the full version therefore I have uploaded my version now. Please contact me if there is a problem that I have uploaded my version as well, thank you.
    Cast:
    Embeth Davidtz - Tessa van Dyk
    Marcel van Heerden - Albert Kriel
    Pierre Knoesen - Fly Geldenhuys
    Pieter Brand - Eugene Kriel (as Pieter Brandt)
    Jacques Loots - Sarel
    Dawid Minnaar - Groenewald (as Dawid Minaar)
    Shaleen Surtie-Richards - Maxie
    Andre Jacobs - Herman Stassen (as André Jacobs)
    Emgee Pretorius - Koelen
    Joey de Koker - Tillie
    Marko van der Colff - Oom Vale (as Marko van der Kolff)
    Glen Bosman - Peter Koelen
    Gretha Brazelle - Katie Geldenhuys
    Liza de Villiers - Jill
    Hermien de Vos - Joanie
    Amanda Luyt - Mrs. van Dyk
    Pieter Hough - Casper van Dyk
    Adam Botha - Willempie
    Philip Van Der Merwe - Doctor (as Philip van der Merwe)
    Dawid Nortjé - Crewman
    Collin Whitehead - Roger

Комментарии • 39

  • @premierhoner614
    @premierhoner614 Год назад +6

    WOW.. Ek moet bieg. In die begin gedink dis n saai ou Afrikanse fliek... Toe terdee geniet. Baie dankie Tillie vir nog n puik keuse.....

  • @investmentscare3415
    @investmentscare3415 Год назад +3

    Baie dankie Tillie dit was nou 'n puik fliek het dit terdee geniet 😊

  • @irenecooks
    @irenecooks 8 месяцев назад +3

    Pragtig dankie kan jy torings opsit❤❤❤❤

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 6 месяцев назад

      As Tillie SABC reekse oplaai sal die hele kanaal gesluit wees agv kopiereg strikes.

  • @wailing.agericke4489
    @wailing.agericke4489 9 месяцев назад +3

    Merkwaardig, net n groot jammerte soos jongmense vandag ken glad nie die tipe afrikaanse flieks nie, of dit worrd nie meer uitgesaai nie, dank die Heer eks n ougees en versot op my afrikaanse taal en geskiedenis. Baie dankie tannie Tillie.Ek soek graag die kooperasie storie reeks, dit het net verdwyn van RUclips af groot asseblief.

    • @tillie9530
      @tillie9530  8 месяцев назад

      SABC het kopiereg op Kooperasie stories en sal dit dadelik laat afhaal, jammer.

  • @fielaseanderkind7119
    @fielaseanderkind7119 11 месяцев назад +1

    baie dankie Tillie, ek het gesoek na die film. lank lank terug gekyk, was bly om dit weer raak te loop.

  • @marthaof8
    @marthaof8 Год назад +3

    Sjoe, Afrikaanse flieks van dié gehalte is deesdae yl gesaai. Puik dramaturg, regisseur en top akteurs. Top produksiespan. Heerlike kykgenot. 🌹

  • @peach9704
    @peach9704 Год назад +5

    Baie dankie. Puik storie.

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 Год назад +5

    Embeth Davidtz goeie aktrise.Groot naam gemaak in Amerika.👍

  • @user-sd6md8sw7v
    @user-sd6md8sw7v 5 месяцев назад +2

    Я не знаю язык Африкаанс, но фильм интересный и захватывающий. Привет из Беларуси.

  • @emmatheron4471
    @emmatheron4471 Год назад +3

    Baie nice movie Tillie. Dankie

  • @user-ee4qs8yf1e
    @user-ee4qs8yf1e 9 месяцев назад +1

    Ai, ek was in my studente dae deur dié selfde situasie, mens vergeet nooit die reuk,wens ek het die krag gehad wat hierdie meisie gehad het om die "skurk"so uitgevang... baie mooi storie maar baie hartseer... bly vir so mooi einde!❤😢😢

  • @salomesnyders4703
    @salomesnyders4703 10 месяцев назад +2

    Baie dankie Tillie! ❤

  • @mahomedshahan3377
    @mahomedshahan3377 Год назад +3

    Baie dankie sal jy nog afrikaanse rolprente opsit asb

  • @johannestheodorusblignaut9264
    @johannestheodorusblignaut9264 2 месяца назад

    Just luv it good actors

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 Год назад +3

    Dankie Tillie.❤🎉🎉🎉

  • @user-nw3qp3oy5m
    @user-nw3qp3oy5m Год назад +3

    Het dit geniet sal like van nog afrikaanse prente

  • @andrevanderwesthuizen8053
    @andrevanderwesthuizen8053 Год назад +2

    Baie goeie prent, wens ek kon die begrafnis liedjie opspoor 🙏🙏🙏

  • @Santecare-y3q
    @Santecare-y3q 6 месяцев назад +1

    Mooi storie

  • @francoisventer7454
    @francoisventer7454 9 месяцев назад +1

    Pragtig, wat ñ voorreg om in Afrikaans te luistet

  • @anandamunnik5806
    @anandamunnik5806 Год назад +4

    Baie baie dankie dierbare Tillie...Kan jy dalk help met n paar episodes van Hoekie vir Eensames groot asseblief?😊

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Год назад +3

      Die SABC is vrek streng met die oplaai van hul reekse op RUclips so ek weet nie of Tillie dit sal kan doen nie.

    • @tillie9530
      @tillie9530  Год назад +1

      Geen kans dat ek reekse kan laai. Hulle is BAIE streng met die Kopiereg 👍

  • @carolbubb1073
    @carolbubb1073 Год назад

    Thanks

  • @ulrichroach8880
    @ulrichroach8880 Год назад +2

    die was n lekker fliek ek lyk old da

  • @AzizaNordien
    @AzizaNordien Год назад +1

    ❤Dankie Tillie biae pragtig ❤

  • @naeemapatel5259
    @naeemapatel5259 Год назад

    Baie dankie Tillie

  • @billysummers2101
    @billysummers2101 5 месяцев назад

    Where is Konings Tillie

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 4 месяца назад +1

      I wish people would understand that if SABC series are uploaded here, the channel will automatically be shut down.

  • @sakkievanzyl2983
    @sakkievanzyl2983 Год назад +2

    Daar was jare gelede n tv reeks iets soos superspaar nou dat ek vir Dawid minnaar sien het jy nie dalk die reeks nie

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Год назад

      Dit was Konings en sy opvolg reeks was Torings.

  • @AbieConradie-zu8bp
    @AbieConradie-zu8bp Год назад

    Dagsê Tillie..daar was n tv reeks Ben Brandt op tv iewers 1976 rond..kan jy groot asseblief op You Tube laai

  • @susanwilliams7814
    @susanwilliams7814 2 месяца назад

    Tillie wat 'n besonderse fliek. Ek was jare terug verkrag en Amper tot die dood toe verwurg. JY kom kom nooit oor sulke dinge nie

    • @tillie9530
      @tillie9530  Месяц назад

      Ai, Susan. So jammer om te hoor. Sterkte vir jou. Liefde, T. xxx

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 Год назад

    ❤️🕊❤️