Die Verhaal van Afrikaners se Verlede

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 19 сен 2024
  • "Dit is belangrik vir Afrikaners om oor hul geskiedenis (lees Apartheid) te praat, met die doel om te verduidelik, nie om te verdedig nie. Indien ons daaroor swyg, laat ons die vertolking van die geskiedenis oor aan die twee uiterste kante van die spektrum. Dis waar die een kant met 'n blinde ontkenning en die ander met blinde beskuldigings die verlede benader"
    - Flip Buys, Voorsitter van die Solidariteit Beweging.
    Johan Allers (*AllesAfrikaans) gesels met Flip Buys oor Afrikanrs en die geskiedenis van Apartheid.
    *Weeklikse Radioprogram

Комментарии • 2