AfriForum kap regering by VN

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 24 ноя 2015
  • AfriForum se adjunk uitvoerende hoof, Ernst Roets, het vandag tydens die Verenigde Nasies (VN) se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Geneve, Switzerland, ‘n striemende aanval op die Suid-Afrikaanse regering se inset tydens die konferensie geloods. Die Suid-Afrikaanse regering het verklaar dat dié mense wat vra dat plaasmoorde geprioritiseer moet word, dit doen omdat hulle ’n rassistiese agenda het en omdat hulle apartheid-simpatiseerders is.

Комментарии •