- Видео 91
- Просмотров 3 167 168
Anton Goosen Liedjieboer
Южно-Африканская Республика
Добавлен 26 авг 2014
LUKA (Amptelike video)
Luka is die derde enkelsnit vanaf die nuwe album SIRKELS. Dit gaan oor nuwe lewe en hoop in 'n dapper nuwe veranderende wêreld. Luka beteken "draer van lig" Dis 'n liefdesliedjie vir 'n seuntjie met die mooiste blou oë.
Vervaardiger & Regisseur: Niel van Deventer
Redigering: Christiaan Scheepers
Materiaal: Artlist, Instock, Anton Goosen Argiewe.
Addisionele materiaal verfilm deur Niel van Deventer
Woorde en Musiek: Anton Goosen
(c) 2024 Bushrock/Gallo music
Luka
Uit die chaos van die eeue kom daar ‘n dansende ster
Soos die note van n mooiste melodie van ver
as jy vanaand mooi kyk na die melkweg se spoor
Sal jy sien daar’s een nuwe helder liggie heel voor
Die verlede lê ver agter - dis die toekoms wa...
Vervaardiger & Regisseur: Niel van Deventer
Redigering: Christiaan Scheepers
Materiaal: Artlist, Instock, Anton Goosen Argiewe.
Addisionele materiaal verfilm deur Niel van Deventer
Woorde en Musiek: Anton Goosen
(c) 2024 Bushrock/Gallo music
Luka
Uit die chaos van die eeue kom daar ‘n dansende ster
Soos die note van n mooiste melodie van ver
as jy vanaand mooi kyk na die melkweg se spoor
Sal jy sien daar’s een nuwe helder liggie heel voor
Die verlede lê ver agter - dis die toekoms wa...
Просмотров: 20 192
Видео
Gigi (official video)
Просмотров 3,2 тыс.5 месяцев назад
die storie van gigi - die paaldanser in devilsdorp en jerman en haar prins... vox: anton Goosen en Lise Swart bass: Schalk Joubert drums: Kevin Gibson guitar: Illimar Neitz hammond: Keith Farquharson concertina: Gert Nel woorde en musiek : anton goosen (c) Bushrock musiek/gallo Video vervaardiging en regie: Niel van Deventer Redigering: Shaun Chad Smit Animasie: Marta Vorontsova (Pole) Videogra...
Anton Goosen: Bly by my (my lief) - official music video
Просмотров 36 тыс.8 месяцев назад
Bly by my (my lief) toonsetting Anton Goosen van die Antjie Krog gedig "bly by my" © Bushrock musiek/Gallo 2024 B/up Vox: Lise Swart Bass: Schalk Joubert Guitar: Illimar Neitz Hammond: Simon Orange Ingenieur en mastering: Peter Pearlson Foto: Blyde Smit Regisseur: Niel van Deventer Vervaardiger: Niel van Deventer Fotografie: Willem Mulder Videografie: William Collinson & Niel van Deventer Redig...
KKNK (4) klein bietje wyn en tarentale Live 25 Mrt 2024
Просмотров 4148 месяцев назад
"Blommetjie gedenk aan my"-show KKNK 25 en 26 Maart 2024 met Zolani Mahola, Sonja Herholdt, Lise Swart Schalk Joubert bass regiseur Illimar Neitz guitar Blake Hallaby Keyboard woorde en musiek anton goosen (c) A G Musiek/Gallo Africa
KKNK (3) Kalbassies "Live" 26 mrt 2024
Просмотров 3329 месяцев назад
Die twee aande by die Burgersentrum Oudtshoorn KKNK was heerlik, Hier is die volledige "cast" Anton Goosen, Sonja Herholdt, Zolani Mahola, Lise Swart, Schalk Joubert bass, Illimar Neitz gtr en Blake Hellaby keys. Video: Estie Goosen Woorde en Musiek anton goosen (c) Bushrock musiek/Gallo
KKNK (2) Zolani Mahola en Sonja Herholdt: Jantjie
Просмотров 5519 месяцев назад
"Blommetjie gedenk aan my" Show 25 en 26 Maart 2024 KKNK Burgersentrum met Schalk Joubert basghitaar, Blake Hallaby op klawers. Woorde en musiek: anton goosen (c) A G Musiek Gallo
KKNK (1) Lise Swart - Die mense wat ek liefhet. 25 en 26 Mrt 2024
Просмотров 5099 месяцев назад
KKNK Blommetjie gedenk aan my met Anton Goosen, Sonja Herholdt, Zolani Mahola, Schalk Joubert, Illimar Neitz en Blake Hallaby, Civic Theatre Oudshoorn Woorde Stephan Bouwer Musiek Anton Goosen (c) A G Musiek/Gallo
S A Gallery of Legends 30 Nov 2023
Просмотров 13511 месяцев назад
An evening I will aways humbly remember.
S A Gallery of Legends 30 Nov 2023
Просмотров 10411 месяцев назад
Celebrating our Legends:The SA Gallery of Legends is proud to announce the induction of 6 illustrious individuals into its ranks. Pitika Ntuli, Anton Goosen, Helen Sebidi, Abigail Kubeka, Esther Mahlangu and Noria Mabasa will be honoured at a special ceremony. - Thursday the 30th of November 2023. A day that will be remembered forever. The day when six of South Africa's world-renowned Legends w...
Skipskop
Просмотров 2 тыс.Год назад
Toyota Woordfees 2 Oktober 2021 David Kramer Tribute "van Boland tot Broadway" Woorde en Musiek David Kramer (c) Blik musiek
'n Brief Vir Simone ft Schalk Joubert op bass
Просмотров 2,4 тыс.Год назад
Daisy Jones, Stellenbosch 2020 woorde en musiek anton goosen (c) 1980 A.G. Musiek/Gallo
Anton Goosen's Jantjie ft. Ian Lawrence and Hal Orlandini
Просмотров 616Год назад
1981 ongeveer - Ian en Hal was 'n bekende komediant-duet. Ian het gesing ook en 'n treffer gehad met "look across the river" (Ian and Ritchie) In die begin jare het hy saam met my en Laurika getoer. 'n Wonderlike "free spirit" en 'n "trooper" met duisende teater-staaltjies. Hy het 'n redelike groot rol vertolk in The Villagers op TV. Hal is in 2020 oorlede en het baie teater-produsies en rolpre...
Kalbassies Suidoosterfees live 2019 Artscape-teater Kaapstad (Anton en Vriende)
Просмотров 1,3 тыс.2 года назад
Regisseur: Francois Nolte Viool-kwartet : SSQ (Soweto string quartet) Vox: Anton Goosen, Lise Swart, Sonja Herholdt, Lynelle Kenned, Early B§ Bass: Schalk Joubert Drums Kevin Gibson Ghitaar: Mauritz Lotz Klavier: Melissa van der Spuy (C) Woorde en Musiek Anton Goosen Bushrock musiek/Gallo Oorspronklike opname: Kommissie van Ondersoek 1989
Pampoene oppie dak - Offisiële video
Просмотров 24 тыс.2 года назад
Pampoene oppie dak... Ons het die maak van hierdie video baie geniet! Dankie Lise Nora Swart soos altyd, ons hoef niks verder te sê nie, jy weet mos! Dit sou natuurlik nie moontlik gewees het sonder die wonderlike unieke bydraes wat gelewer is nie: @yvonnechakachakayoutubecha2854 @carikekeuzenkampvevo6746 @JuanitaduPlessis @franjaduplessisofficialcha2777 @ZolaniMahola1whosings @missbrainwave Ly...
een aand op die trein na pretoria deel 2 (live)
Просмотров 1,2 тыс.3 года назад
een aand op die trein na pretoria deel 2 (live)
doekvoet vlieg die bonny bonny skye
Просмотров 1,2 тыс.3 года назад
doekvoet vlieg die bonny bonny skye
unfaithfully yours (art is a jealous lady) live 1996 ft Piet "Jack Hammer" Botha.
Просмотров 8193 года назад
unfaithfully yours (art is a jealous lady) live 1996 ft Piet "Jack Hammer" Botha.
Riviersonderend live ft Piet Botha & jack hammer 1994
Просмотров 1,4 тыс.3 года назад
Riviersonderend live ft Piet Botha & jack hammer 1994
gatvol 1990 boereblues in E # 2 (live)
Просмотров 1,1 тыс.3 года назад
gatvol 1990 boereblues in E # 2 (live)
The Manhattan of Africa.
Een avond met goede muziek sinds de corana leren kennen welke goede zangers Zuid Afrika heeft luister al enige tijd naar wellicht de grootste van allen Anton Goosen danki grt uit België
Dis min dat ons nog deesdae sulke vloeiende poësie in ons musiek vind. Dankie Anton!
❤❤❤
Kwaai lappies!
beautiful!!
Sjoe...so mooi ❤❤❤❤
Anton Dit is pragtig! So gevoelvol en spesiaal! Die video is ook uitstekend! Welgedaan! (Ek hoop dis 'n kleinseun!) Gezina. ♥
Ek huil nou sommer vir my vierbeen kinders wat ook weg is.
Hierdie liedjie is ongelooflik mooi en ek kan ure daarna luister!! My familie woon op Nieu-Bethesda (Peet van Heerden) en dit bekoor my net meer en meer. Ongelukkig is die liedjie nie kommersieël genoeg vir die radio stasies nie, maar wat 'n juweel? Anton bevestig net weereens sy genialiteit as komponis / sanger en Lise Swart pas perfek in by sy stem en aanslag!!
Sjoe! Hierdie liedjie praat hard met my ❤ my seuntjie van 2 se naam is Luca, en hy het die blouste oë in die wêreld. Dis so mooi, dankie Anton! Ek is hard opsoek na die lirieke, weet enige iemand waar ek dit kan kry?
Dankie Anton! Eindelik weer 'n Afrikaanse liedjie om te waardeer en na te luister! ❤
Puik musiek en sang.
Dankie vir hierdie stukkie mooi. Maak ń dag vol sleg heel beter.....
Baie dankie vir die mooi liedjie, Anton. Jy bly maar een van die bestes. So dankie!
Baie pragtig.
So mooi song en video - baie dankie Anton!
Dis bef&k, Anton 💜! Love die vintage footage ook. (Jou nuwe uploads wys egter nie in my intekenaars lys nie, why I dunno)
Baie mooi liedjie, dankie Anton.
LEGENDARIES !😍
Oeeee hoendervleis mooi.....Gee ons nog so ene asb. Julle stemme saam is magic
Nice guy, what a legend. My Godfather was listening to his tapes when I was about 15, I'm now 63, still a fan - Johan Marais Johannesburg South Africa
Enige iemand idee of die fliek nog iewers is ? Of val hy ook onder die vermistes dis so sad dat daar so baie is wat net weg is
😂😂😂😂😂😂😂😂
nice dog
Cute
I am in AUSTRALIA......
Can I still purchase "Boy Von Die Suburbs?" LOVE. ANTON'S MUSIC!
My hoendervleis kry hoendervleis wanneer ek hierdie song luister❤
Ai, die memories. Shame, sad. Brilliant , dankie ❤🎼💖💖🎸
Mmmmmm....net op die ou "trans karoo" wysie. Jy was altyd original en n baanbreker...nou die commercial crapp. Dis mos nie die Anton waarmee ek groot geword en aangehang het nie
Hy was n epic oupa groot, dankbaar ek kon hom ken.
Hiert, oom Anton kan nog 👌🏻
Dit is boerans
Pragtig ❤
Anton..... welgedaan en hou so aan.
BIG WOW! Kreatief!
STORIE LEGENDE !!!!!! Love die❤
legends
Can ANYONE tell me if it is possible to get a disc of ANTON'S "BOY VON DIE SUBURBS" ?? I love EVERY TRACK ON IT.
Love Anton and his songs........a wonderful South African friend introduced me to Anton 40yrs ago........with "Boy von ye Suburbs" ............we would drive for ages in his new BMW........SINGING to that fantastic tape!!!¡!! Can I purchase that CD still???
Lat my verlang... Lovely music melody lyrics.... ❤
Sing, ons luister. Groot aanhanger.
Mooi gee nog.
Anton is verseker afrikaanse muskiek kultuur skat !
Dankie.
Fantasties !! Well done Anton...jou Yster en Lize jou Engel stem maak die Bly by My nog mooier ❤
Verlang ek nou my jonger dae. . . Ai oom Anton 😢😢en al ons Legens is amper op tyd. . . 😢
Kom ons gooi nie die wonderlike tweede stem weg nie. So pragtig en in onse mooie taal sonder 'n ingilse woord ingegooi.
Puik Afrikaanse musiek " Mal oor daai orrelklank " Hou so aan "