Vetkoekpaleis,S1,Ep6

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 июл 2011
  • Episode 6: Sakeman, sakeplan Frikkadel reel met die Sun City busbestuurder dat hulle by Eugene se curio-winkel sal stop sodat die toeriste kan curios koop, by die Vetkoekpaleis sal eet en by Tiger se garage volmaak waar die toeriste ook sommer 'n draai kan loop. Sake loop egter skeef wanneer hulle by Eugene se winkel eet, 'n draai loop by die Vetkoekpaleis en vir Tiger waai wanneer hulle verby ry. Worsie red die dag wanneer hy 'n groot kontrak reel vir elke Woensdag om van al die vetkoeke wat hulle in voorbereiding gemaak het ontslae te raak.
  • ПриколыПриколы

Комментарии • 61

  • @esmari0110
    @esmari0110 4 месяца назад +7

    Ah die series sal nooit oud word nie nooit nooit nooit nie😍

    • @UnknownMFe
      @UnknownMFe 3 месяца назад

      yep, ek kyk dit nou nog

  • @DesireeMack-ty1qx
    @DesireeMack-ty1qx Год назад +8

    Ek is baie lief v vetkoek paleis kan elke dag daarna kyk 🤞🤞

  • @user-hm1bi5vk1k
    @user-hm1bi5vk1k 9 месяцев назад +5

    I love you guys videos

  • @renemulder979
    @renemulder979 Год назад +7

    Hulle was altyd die beste.

  • @crdewet5866
    @crdewet5866 Год назад +9

    Ek is Mal oor vetkoekpaleis 💓💓💓

  • @katinkabotha3157
    @katinkabotha3157 3 года назад +10

    Ek is mal oor vetkoek paleis my beste series ooit

  • @user-hk1fn9db1w
    @user-hk1fn9db1w 7 месяцев назад +1

    Awesome 😂❤❤❤❤❤awesome videos up

  • @user-jz9od3lf8d
    @user-jz9od3lf8d 6 месяцев назад +1

    My best sopie

  • @peterc8204
    @peterc8204 7 лет назад +34

    The more I look at those Afrikaanse programma's, the more I understand them. My native language, Flemish, is so alike

    • @olinjohnson3736
      @olinjohnson3736 7 лет назад +1

      yes you are correct Peter if you are German or Dutch you will get the jest of what its bout

    • @jacobarnard1578
      @jacobarnard1578 3 года назад

      Are you from Denmark

    • @a.j.kaastra1317
      @a.j.kaastra1317 2 года назад

      @@olinjohnson3736 Nie Duitsers nie hoor. Maar ons Nederlanders kan dit verstaan sodra ons aan jul aksent gewen het :)

    • @jaksdt
      @jaksdt 2 года назад

      @@jacobarnard1578 Flemish is Belgium/dutch

    • @landibear6509
      @landibear6509 Год назад +1

      Ek het eers onlangs agter gekom dat Flaams nader is aan Afrikaans as "Dutch". Ek verstaan dit ver meer. Ek weet nie hoekom nie, maar baie mense dink Afrikaans is "Dutch". Alhoewel, dit is steeds verstanbaar en leesbaar vir ons, naar Flaams is definitief makliker om te volg en lees. Ek hoop jy het sedertdien meer Afrikaans geleer.

  • @wernervanwyk1405
    @wernervanwyk1405 4 года назад +6

    Awesome 👍👍👍👍👍

  • @user-gt6kq6dv8n
    @user-gt6kq6dv8n Месяц назад +1

    Anti poppie is darm n mooi vrou

  • @williambenade5270
    @williambenade5270 2 года назад +8

    Beste reeks ooit en uitstekende kyk genot

  • @spikarooni6391
    @spikarooni6391 Год назад +2

    Childhood right here

  • @TGBAgentOrange
    @TGBAgentOrange 11 лет назад +9

    Amazing thank you! Us overseas thanks you!

  • @jolenecordier6419
    @jolenecordier6419 3 года назад +3

    Die is die beste

    • @Conroymar
      @Conroymar 3 года назад

      Ek geniet dit hier waar ek in Engeland bly, vandag. So bly ek's van die bliksems weg.
      Ja, Boris Johnson is 'n doos om die minste te sê. Maar die situasie hier (in Engeland) is steeds ligjare beter as in SA.
      THANK YOU TO THE PEOPLE WHO MAKE IT POSSIBLE FOR US TO WATCH THIS WHOLE BATCH OF SERIES. CHEERS !

    • @bossiebosman6972
      @bossiebosman6972 Месяц назад

      SA bly my land ek sal dit nie verlaat tensy ek moet vlug

  • @rudibritz6363
    @rudibritz6363 4 года назад +6

    Dis awesome

  • @AndrewBester-od7oi
    @AndrewBester-od7oi Год назад +1

    Sewende laan it rocks

  • @sabc
    @sabc  12 лет назад +19

    While the SABC had broadcast rights to all the locally produced programmes, it does not necessarily have the on-line rights. We have the rights to sitcoms like Vetkoekpaleis and Orkney Snork Nie, but not to 7de Laan. We may negotiate these rights with the companies who produce these shows for us in the future, which will then clear the way to carry more of our TV content on-line.

  • @jackietheronstockstill9660
    @jackietheronstockstill9660 4 года назад +6

    Worsie is n slim koppie :)

  • @Damon2734
    @Damon2734 11 лет назад +5

    Cool

  • @boetaallison5837
    @boetaallison5837 4 года назад +7

    Ek mal vetkoek paleis

  • @juanvanderberg2071
    @juanvanderberg2071 27 дней назад

    waaar is die res van die seasons !!!!?

  • @johanemarais9376
    @johanemarais9376 6 лет назад +7

    Its on 156 every friday at 4

  • @user-hm1bi5vk1k
    @user-hm1bi5vk1k 9 месяцев назад +1

    Hi

  • @TheMouseman201
    @TheMouseman201 12 лет назад +4

    @sabc please please please don't you have the vleuels series?

  • @elvismalakoane9752
    @elvismalakoane9752 2 года назад +1

    Anti Natal klase, Ja Worsie 😄😄

  • @klaas1935
    @klaas1935 10 лет назад +3

    They don't have any 7 de laan

  • @mariapike9216
    @mariapike9216 3 месяца назад

    😂

  • @nathanroets8223
    @nathanroets8223 3 года назад

    Wow

  • @johanneshansie4364
    @johanneshansie4364 2 года назад

    kan j nou glo a man soos a ford bakkie

  • @jaydenvanstaden1937
    @jaydenvanstaden1937 3 года назад +2

    Litttt

  • @cutey21ful
    @cutey21ful 12 лет назад +4

    why aint there any 7de episodes on youtube?

    • @tiffanyjaftha9557
      @tiffanyjaftha9557 6 лет назад

      RoAmy Last there is just searh 7de Laan than there it is ♥

    • @noctaulv
      @noctaulv 5 лет назад +3

      Cause they suck

  • @jeandrephilip3738
    @jeandrephilip3738 5 лет назад +1

    Daai rose in leon schuster se movie

  • @rgvanrooyen926
    @rgvanrooyen926 Год назад

    Gdyue😊😊

  • @melizemoolman7712
    @melizemoolman7712 9 лет назад +11

    lol, anti-natal klasse omdat die mense nie van die Natalse rugbyspan hou nie!

  • @lilz4857
    @lilz4857 4 года назад +1

    It isn’t the real people