Dankie vir die boodschap Gerald. Ek Sal so maak, binnekort. Het onlangs getrek, en my kombuis is nog niet klaar nie. Sodra ek kan. In tussen, spray en cook is jou beste vriend met AMC potte. Spuit so bietjie voor jy begin. As jy n stew of iets maak, turn down the heat ALOT and put on a lid. Hoop dit help solank.
Well done Jeremy!!!Looks yummy &mouthwatering!Wish I could drive by for a taste!!!Sure ur neighbours are longing for some too!!Lots of luv xx
I feel so bad for the neighbours. They walk right past my front door to get to theirs...
I can smell it 🤤🤤🤤
You've experienced it, so I'm sure your nose is accurate.
Jeremy ek sien jy het amc potte kan jy asb n demo doen met dit want ek vebrand als in dit
Dankie vir die boodschap Gerald. Ek Sal so maak, binnekort. Het onlangs getrek, en my kombuis is nog niet klaar nie. Sodra ek kan. In tussen, spray en cook is jou beste vriend met AMC potte. Spuit so bietjie voor jy begin. As jy n stew of iets maak, turn down the heat ALOT and put on a lid. Hoop dit help solank.
@@jeremyquickfall baie dankie vir die terugvoer lekker dagi vir jou