Charne Hugo, Rudi Claase - Ons Lieflinge Treffer Medley (Live)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 окт 2024

Комментарии • 31

  • @fa6819301
    @fa6819301 2 года назад +5

    Dir is gewoon ....SCHITTEREND !!!!🥰

  • @Juozas53
    @Juozas53 2 года назад +4

    Amazing. Thank you !

  • @groeisterk
    @groeisterk 3 года назад +5

    o donder dit is mooi!!!

  • @paulherselman935
    @paulherselman935 Год назад +3

    Go Girl Go whoooooooooo

  • @judithosborne9065
    @judithosborne9065 2 года назад +5

    Beautiful

  • @johanniebeek6970
    @johanniebeek6970 5 лет назад +4

    Geweldig grote uit holland.

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 4 года назад +4

    Dit bly altyd pragtig xxx

  • @Delee-d7s
    @Delee-d7s Год назад +2

    Sy Staan nie n duim terug nie.

  • @lazarocentenario5069
    @lazarocentenario5069 5 лет назад +3

    que maravilha estou ouvindo esta dupla aqui no Brasil sou fã de vocês

  • @hennielee1331
    @hennielee1331 2 года назад +3

    Pragtig.

  • @altalourens2479
    @altalourens2479 2 месяца назад +1

    julle MAG maar sing ... fantasties

  • @PriscillaVanvuuren
    @PriscillaVanvuuren Месяц назад

    The best of the best

  • @abeekmans01
    @abeekmans01 6 лет назад +5

    Prachtig ook met tranen in Nederland

  • @olafduijverman4016
    @olafduijverman4016 4 года назад +4

    mooi gesongen

  • @ernestseagreen
    @ernestseagreen 6 лет назад +4

    Dis uitsonderlik mooi

  • @dalvafreire3771
    @dalvafreire3771 3 года назад +1

    Demais!!!

  • @calliepohl8977
    @calliepohl8977 2 года назад +5

    Kyk kom wat wil julle twee mag maar.Wat verby is , is van die verlede .

  • @MJ-lz1km
    @MJ-lz1km 4 года назад +8

    Ek mis Corlea se soet stem!

  • @disagreeablepin
    @disagreeablepin 4 года назад +2

    Vir die wat vir Corlea mis, hier is 'n onlanse solo video van haar- ruclips.net/video/Yv5Fga6J3q0/видео.html

    • @johanwepener5332
      @johanwepener5332 2 месяца назад

      Onsmis Corlea glad nie. Haar kop het net TE GROOT GEWORD. MAAR SY SING NOG PRAGTIG. 😮😮

  • @magdazietsman8725
    @magdazietsman8725 5 лет назад +5

    Jammer maar die girl sal nie in haar hele lewe 'n tweede Corlea kan wees nie.

    • @gerhardenisabelduplessis359
      @gerhardenisabelduplessis359 4 года назад +8

      Gin almal n plekkie in die son! syt n awesome stem..Niemand het gese sy vat Corlea se plek oor.. Almal
      is uniek..

    • @nic0072
      @nic0072 Год назад +6

      Wat gaan aan met ons Afrikaners, wil altyd vergelyk met iets en iemand anders? Sy is nie Corlea nie en ek is ook 100% seker sy wil nie Corlea wees nie.

    • @christoels8110
      @christoels8110 Год назад +4

      Ek glo ook nie sy het enige begeerte om enigsins 'n Corlea te wees nie (let alone 'n tweede Corlea). Sy is 'n waardige kunstenaar in eie reg. Die grootste onreg wat enige mens iemand kan aan doen is om vergelykings te wil tref. Haal die oogklappe af en waardeer die suiwer talent vir wat dit is.

    • @NelCapeTown
      @NelCapeTown 10 месяцев назад

      Corlea het miskien 'n soet stem, maar daar is niks soet aan die manier hoe sy opgetree het teenoor Rudi nie.

    • @erikdemilander494
      @erikdemilander494 8 месяцев назад

      @@NelCapeTown Ek dink nie jy het genoeg feite vir jou stelling nie?