A tribute to my dear mother J.M Uys...rest in peace,my lovely,precious innocent mother..

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 11 окт 2024
  • A tribute to my dearest mother...may she rest in peace...love you always

Комментарии • 23

  • @HendrikWitbooi-i8j
    @HendrikWitbooi-i8j 6 месяцев назад

    What a loveley song,dra dit op aan my geliefkoosde Aunty op 22/02/2024 aan die dood afgestaan het rus sag my Aunty

  • @geoffrooks4795
    @geoffrooks4795 3 месяца назад

    Wonderful, keep on doing it

  • @lizzieovermeyer2986
    @lizzieovermeyer2986 2 года назад +1

    As n bewonderaar van jou musiek, ; My innige simpatie aan jou en jou familie met die heengaan van jou moeder.

  • @raynogentz2353
    @raynogentz2353 2 года назад +1

    The most beautiful tribute ❣️❣️❣️

  • @rinafarmer4739
    @rinafarmer4739 Год назад

    Sooo mooi!🙏❤️🙌👋👏💕

  • @sylvicemostert7830
    @sylvicemostert7830 4 месяца назад

    Dis baie baie spesiaal. Baie danki

  • @eldridcloete2432
    @eldridcloete2432 2 года назад

    Gysie vandag hoor ek die lied....en my oom het vroeër afgesterf...CLOETE .... weerens jy weet net hoe...hou so aan (met n hartseer stem)

  • @carriecarlsson4988
    @carriecarlsson4988 2 года назад

    Absolutely beautiful, Gyzie.
    I am sure your Mum was extremely proud of you, her talented son.
    May she rest in peace.

  • @bradleyhartnick2706
    @bradleyhartnick2706 2 года назад

    Alle sterkte my maat,hartroerende musiek om d minste te se,sterkstaan en bou voort,jys n legend

  • @kaylefarmer8156
    @kaylefarmer8156 Год назад +1

    ❤️‍🩹

  • @peterfransman7788
    @peterfransman7788 2 года назад

    Sterkte Gysie ek weet waardeur jy gaan. Vertrou op GOD EN HY SAL OP SY TYD DIE WOND GENEES. MY innige simpatie aan jou en die familie.

  • @bdweldmain
    @bdweldmain 2 года назад +2

    Aan die Uys familie en vriende vertrou dat die God wat die wond geslaan het sal op Sy tyd genesing en vrede bring aan elk wat met die heengaan van n geliefde moeder geraak is, mag elk sterkte vind by Hom wat lewe gee en lewe Neem Sy werke sal ons eendag verstaan maar vir is dit om Hom te vertrou.

  • @mcallisterdeklerk4852
    @mcallisterdeklerk4852 2 года назад

    Great stuff

  • @fransinasteenkamp2346
    @fransinasteenkamp2346 2 года назад

    As n fan van jou musiek dink ek aan jou in die tyd van jou seer sterkte

  • @rinafarmer4739
    @rinafarmer4739 2 года назад

    😭😭 heartbreaking ❤️❤️

  • @rosedaureenbadenhorst
    @rosedaureenbadenhorst Год назад

    Voel jou seer😭🙏🙏

  • @sylvicemostert7830
    @sylvicemostert7830 Год назад

    Pragtig.Baie besonders

  • @zainewilliams3293
    @zainewilliams3293 2 года назад

    Gysie sterkte god droog jou trane af vertrou net op hom

  • @ednapylman4291
    @ednapylman4291 2 года назад

    Sterkte Gysie.

  • @enrionemuggels722
    @enrionemuggels722 2 года назад

    Sterkte my maat
    Enrione