Span SA is in Davos om belegging te lok
HTML-код
- Опубликовано: 7 фев 2025
- Die jaarlikse beraad van die Wêreld- Ekonomiese Forum het vandag in Davos afgeskop. Iain Williamson, uitvoerende hoof van Old Mutual, woon die byeenkoms by en bespreek span Suid-Afrika se planne om belegging te lok. Volg RSG Geldsake op Twitter ( / rsggeldsake )