Juanita du Plessis - Wit vlag (OFFICIAL MUSIC VIDEO)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 сен 2024
  • 19,101 hits on RUclips before opening of this channel. From her album "Engel van my hart" (album sold 4 x Platinumstatus)
    Filmed by BLIXEM Productions in 2010

Комментарии • 60

  • @jettenielsen8674
    @jettenielsen8674 2 года назад +9

    Such wonderful Music💖 I live in Denmark, and I’m sad that I can’t buy this good Music here. The Music makes me so Happy 🇩🇰

    • @uweoelmann1262
      @uweoelmann1262 4 месяца назад

      Auch ich höre sie gerne, ich versuchte auch schon alles, leider ohne Erfolg 😢 deshalb höre ich mir ihre tollen Songs auf RUclips sehr viel an ❤ viele Grüße aus Deutschland 🇩🇪

  • @rvpkujur9336
    @rvpkujur9336 Год назад +7

    Such a wonderful voice . I don't know the language but love to listen the song.

  • @JAY21311
    @JAY21311 3 года назад +8

    Don't ustand the language... but just love her music. So entertaining. Keep on singing Juanita 👍👍👍❤️

  • @bartolomecabigas8311
    @bartolomecabigas8311 2 года назад +1

    love the music even do not understand the lyrics..from philippines..nice songs boerejol, nou wat nou, lepelle, tussen wordee, many more

  • @Aviation1961
    @Aviation1961 5 лет назад +4

    From Afghanistan love her music

  • @melissavanniekerk1685
    @melissavanniekerk1685 7 лет назад +8

    Tannie se vidios en musiek laat my nuwe moed kry ....Dankie 💕💘

  • @TokufriendsTokusatsuOficial
    @TokufriendsTokusatsuOficial 9 лет назад +7

    from Brazil. wonderful music!!!

  • @konstantinuslay8202
    @konstantinuslay8202 2 года назад +1

    I like all the song those she singing.. 👍👍❤️❤️

  • @chrisd0801
    @chrisd0801 2 года назад +1

    Love it, foot tapping 👍👍👍🙂🤠

  • @rudyjnrmeyer2817
    @rudyjnrmeyer2817 4 года назад +1

    jy is my faverite en franja du plessis

  • @itz_a_witch
    @itz_a_witch 2 года назад

    My Graad R konsert song ❤️goeie tye

  • @edvandorodovalho9719
    @edvandorodovalho9719 2 года назад +1

    Não tem como pegar celular não houve linda canção dê juanita

  • @willemvisagie254
    @willemvisagie254 2 года назад

    Hallo Juanita! Ek is baie mal oor jou musiek!I'm also your biggest fan! Ek is baie lief vir jou!

  • @franciscebisahaaijema4336
    @franciscebisahaaijema4336 10 лет назад +3

    Dit is n baie mooi liedtjie ek hoe van Juanita du plessis

  • @shanzeberry7871
    @shanzeberry7871 6 лет назад +1

    Dis n baie mooi song♡♡♡♡♡♡♡

  • @mariusartgouws7559
    @mariusartgouws7559 4 года назад +1

    MY ALGEHELE FAVORITE

  • @annaprchalova9678
    @annaprchalova9678 3 года назад

    Wauuuuu,toto video vidim poprvé, jupiiiii, úžasný klip, dekujiiii 😍😍😍❤❤❤🐞🐞🌻🍀🍀

  • @willemvisagie254
    @willemvisagie254 2 года назад

    Mooi song Juanita! Ek is baie mal oor jou!

  • @zimbarujane
    @zimbarujane 4 месяца назад

    Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug.
    Doen wat jy wil doen want ek wil, wil nie meer met jou baklei nie.
    Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil.
    Wil nie meer met jou stry nie.
    Sien jy my wit vlaggie?
    Wees lief vir my, net lief vir my want, jy sal my nooit verstaan nie.
    Ek weet daar's dinge van my wat.
    Wat jy nie kan verdra nie.
    Hoe vervelig sou dit wees as.
    As almal net perfek was.
    Hier's my wit vlag, ek gee oor.
    Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug
    Doen wat jy wil doen want ek wil.
    Wil nie meer met jou baklei nie.
    Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil.
    Wil nie meer met jou stry nie.
    Sien jy my wit vlaggie.
    Sien jy my wit vlaggie?
    Sien jy my wit vlaggie?
    Sien jy my wit vlaggie?
    Ou Kwaaitjie, lekke kwaaitjie kom, kom wys 'n bietjie tande.
    Jy weet jou glimlag maak my.
    Soos klei in jou hande.
    Stop nou, kom ons stop nou dan kan, kan ek jou bietjie vashou.
    Hier's my wit vlag ek gee oor.
    Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug
    Doen wat jy wil doen want ek wil.
    Wil nie meer met jou baklei nie.
    Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil.
    Wil nie meer met jou stry nie.
    Sien jy my wit vlaggie?
    Instrumenteel
    Wees lief vir my net lief vir my want.
    Jy sal my nooit verstaan nie ...
    Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug.
    Doen wat jy wil doen want ek wil.
    Wil nie meer met jou baklei nie.
    Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil.
    Wil nie meer met jou stry nie.
    Sien jy my wit vlaggie?
    Sien jy my wit vlaggie?
    Sien jy my wit vlag?
    Sien jy my wit vlaggie?
    Hier's my wit vlaggie.
    Sien jy my wit vlaggie?
    Sien jy my wit vlag?

  • @user-zs9xc2jo6q
    @user-zs9xc2jo6q 8 месяцев назад

    플레시 쥬아니티 정말 노래 좋ㅇ요 . . .

  • @tinusvanreenen973
    @tinusvanreenen973 5 лет назад +1

    My hart se pint👩🏾‍🎓💜💜❤️💜❤️💜❤️💜

  • @tebatsomaketa5027
    @tebatsomaketa5027 10 месяцев назад

    Oh this song brings back memories ❤🎉😢😂

  • @anrigill1694
    @anrigill1694 5 лет назад +1

    Sy sing baie mooi vir my. .

  • @user-hk4oc7to5o
    @user-hk4oc7to5o 5 месяцев назад

    ❤❤❤

  • @leenemouton9209
    @leenemouton9209 6 лет назад

    Ek is n groot game😘😘😘😘😘😘

  • @simonesmal9334
    @simonesmal9334 Год назад +1

  • @fucktheSystem1991
    @fucktheSystem1991 8 месяцев назад

    So eine Hüpsche Stimme ❤❤❤

  • @JOSEPHSMITH-bq5iw
    @JOSEPHSMITH-bq5iw Год назад

    God is good

  • @elmariemmlovisagie6604
    @elmariemmlovisagie6604 7 лет назад

    Jy sing leke ek is n groot fane

  • @antonvictor4909
    @antonvictor4909 2 года назад

    Great

  • @nicolenevandam8133
    @nicolenevandam8133 6 лет назад

    Asem roowend like jou songs

  • @deriknel1537
    @deriknel1537 Год назад

    🎉

  • @armandmynhardt3157
    @armandmynhardt3157 3 года назад +2

    Armand Wit Vlag NG Doringkruin Klerksdorp

  • @lillyofthevalley208
    @lillyofthevalley208 4 года назад

    Yayyyyy

  • @jjvandam680
    @jjvandam680 6 лет назад +1

    BAIE BAIE MOOI

  • @alvinplace5515
    @alvinplace5515 3 года назад +1

    go juanita wit vlag ng kerk

  • @anngrunig4781
    @anngrunig4781 10 лет назад +3

    Al jou liedtjies is tops, maar ek lief die ene!!!*

  • @willemvisagie254
    @willemvisagie254 2 года назад

    Hallo Juanita! Ek is baie mal oor jou musiek!

  • @annettejacobs9850
    @annettejacobs9850 5 лет назад +1

    Nice video, en met ou Oom Zack ook nog daarin...

  • @normangriffiths555
    @normangriffiths555 4 года назад +1

    😚😚😚😚😚😚

  • @letitiavanloggerenberg2819
    @letitiavanloggerenberg2819 4 года назад

    😙😘😚

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 2 года назад

    🙏👍💌❤

  • @kananamedupi6185
    @kananamedupi6185 3 года назад +1

    Ek wag nog vir my wit man 😣

  • @ertjiesb4158
    @ertjiesb4158 Год назад

    Ai..Zack du Plessis..
    Nou wil ek Orkney Snork nie of Vetkoekpaleis..

  • @amandacoetzee5111
    @amandacoetzee5111 3 года назад

    Hi

  • @Louwrens10
    @Louwrens10 5 лет назад +1

    ElAni

  • @leenmol131
    @leenmol131 5 лет назад

    Er is ook een Hollandse versie van

    • @PetraStaal
      @PetraStaal 4 года назад

      Wie zingt die versie?

    • @erwindebruine8320
      @erwindebruine8320 3 года назад +1

      @@PetraStaal jose sep met het nummer mijn glimlach

  • @sharlizebrits5950
    @sharlizebrits5950 6 лет назад +2

    Is mal oor haar musiek

  • @splashdynamicsystems8557
    @splashdynamicsystems8557 6 лет назад

    Ek mal oor die likie

  • @remex1088
    @remex1088 11 месяцев назад

    Its afrikaans

  • @angelicadebeer2080
    @angelicadebeer2080 5 лет назад

    My ouma wat oorlede is SE ginsyiling songjy moet nooit ophou sing