Jou roeping wat gesteel is - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Ek wil hierdie video met jou deel. Ek wil vir jou vra dat jy sal opstaan en hoor wat Vader vir jou wil sê - Kry jou koffie en geniet hierdie video #koffietyd
    - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    #MenorahTabernakel #FrikWeideman
    ***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
    Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
    * Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
    * Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
    * Besoek ons Webtuiste: www.menorahtab...
    * Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtab...
    - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
    1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
    2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
    (As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
    3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
    4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
    5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
    Shalom
    Menorah Tabernakel

Комментарии • 37

  • @estelledean6563
    @estelledean6563 9 месяцев назад +1

    Amen en Amen!!!!!

  • @chrispitrakkos8925
    @chrispitrakkos8925 8 месяцев назад +2

    Wow, wat n kragte boodskap, nou verstaan ek. My Amelek is besig in my huwelik, maar danksy hierdie boodskap dat ek weet waar my oorwinning is, in die naam bo elke naam, Jesus Christus, amen. Seëninge vir jou en gemeente pastoor.

  • @carinockhuizen7216
    @carinockhuizen7216 Год назад +1

    Amen Dankie Pstr Frik

  • @carinschoeman3067
    @carinschoeman3067 Год назад

    Nou verstaan ek ook hoekom goed my so kan pla..... Ek STAAN nou OP in JESUS NAAM!!!

  • @neillkruger5087
    @neillkruger5087 Год назад

    Baie dankie Frik vir jou getroue bediening elke oggend.

  • @annamarienaude-hf2wd
    @annamarienaude-hf2wd Год назад +1

    HALLELUYA! WE SURVE THE GOD OF ANRHAM ISCH AND JACOB G SE HALLE LEYA AMEN

  • @garrydonian7588
    @garrydonian7588 2 года назад +1

    Diepe dank Frik!! Eer Yashua Ons Messiah!!

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen874 2 года назад +2

    Goeie boodskap. Hoor dit nie elke dag nie.

  • @rhonacoetzee8948
    @rhonacoetzee8948 Год назад +1

    NO MORE!!!! Dankie Pastoor Frik

  • @juanitaschoeman9573
    @juanitaschoeman9573 Год назад +1

    Dankie Pastoor n Baie leersame boodskap. Tog so waar, Amalek is definitief besig om families uitmekaar te skeur. Ek beveg hom met gebed tot God.

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen874 2 года назад +2

    Kosbaar. Ondervind dit so

  • @helenventer5379
    @helenventer5379 Год назад +1

    Dankie past. Baie goeie boodskap

  • @mabelmalan8311
    @mabelmalan8311 2 года назад +2

    Amen hierop. Dankie past. Frik. Ons loof en prys Jesus op wie ons net kan bly fokus en gehoorsaam.

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 2 года назад +3

    Dankie Pastoor Frik harde woorde... mag ons wat hier luister vandag n keuse maak vir JESUS ..GESEENDE dag vir julle

  • @mariekruger39
    @mariekruger39 2 года назад +2

    Môre Pastoor dankie vir U wonderlike Lewende Woord Amen en Amen Shalom.

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 2 года назад +2

    Hallelujah. Salom.

  • @yolandescott5358
    @yolandescott5358 2 года назад +1

    Jitte Pastoor Frik. Pappa God Abba Vader kyk SO na ons. My kind was by n ding betrokke met 40 days vir die matriek wat hulle stout was. Wat hulle verwoesting gesaai het en my eie kind onskuldig was. Ek het tot Abba gebid en gevra dat Hy ons sal sterk maak. Dat Hy ons sal beskerm. Dat ek en my Seun gekruisig was, verseker. Maar kon ek gister oggend n getuienis van my Seun lewer op die groepe waar hy opgestaan het vir wat reg is. Vir wat hy opgestaan het en op die regte pad is. En presies hierdie boodskap het die naweek voor my oë afgespeel. Presies hierdie boodskap het Abba vir ons kom intree en is my kind nog nie presies waar ek hom wil hê nie. By Jesus se voete. Maar hy is sterk oppad en as daai 17 jarige kind gaan opstaan en absoluut vir Jesus gaan leef. Gaan dit GROOT wees. Daaroor het ek geen twyfel. Abba is wonderbaarlik en alle eer aan Abba Vader my Skepper Lewende God!!!! Ek eer Hom. Ek dank Hom en juig en getuig oor Hom!!!!! Amen!!!!

  • @christavanzyl5237
    @christavanzyl5237 2 года назад +7

    Halleluja nou verstaan ek dinge beter ~ Amalek is besig om my kinders te verwoes. Ek veg vir hul in gebed. Dankie Pastoor. Seëninge op u bediening. Shabbat Shalom.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 2 года назад +2

    Amen.

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 года назад +2

    Baie dankie pastoor.

  • @verster7159
    @verster7159 2 года назад +2

    HalleluYah!!

  • @ARenewedmind
    @ARenewedmind 2 года назад +3

    What a powerful message, Frik and so timely. Tomorrow is the 1st of Elul, the biblical month of repentance and reflection leading to the Day of Atonement, 40 days.
    It is also the month in which Nehemiah rebuilt the walls of Jerusalem. So your 52 days of "build and fight" falls right in this month. Hallelujah! It definitely has spiritual significance.
    The lesson to be learnt from Israel's enemy Amalek, is serious and relevant.
    Now is the time and season to stand up and fight and destroy the enemy in our households and in our nation!
    "Our battle is not against flesh and blood but against the rulers, against powers, against the world forces of this darkness, against the spiritual forces of wickedness in the heavenly places." Ephesians 6:12
    Thank you again for speaking the truth of the Word. Shabbat Shalom.

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 2 года назад +2

    Pastoor bid vir my ook asb...ek is met woede gevul deur verkeerde besluite...baie dankie...

  • @fountainoflifetasneem6647
    @fountainoflifetasneem6647 Год назад +1

    Wow Pastor Frik..die woord kom so optyd,it jus popped up on my feed 🙌...Vannogend toe kom daar n idee in my gedagte...Dat ek is ge kurse en dit is hoekom ek nie suksesvol is in my lewe nie..🤔 DANKIE Pastor Frik vir die bemoedigen en herinnering.....Praise YHWH 🙌🙌🙌

  • @marinadelange4276
    @marinadelange4276 2 года назад +2

    Baie baie dankie. Ek gaan veg - ek gaan nie opgee nie.

  • @joeykoen7395
    @joeykoen7395 2 года назад +2

    Danki Pastoor, dis kosbare woord, ek luister elke dag na u. Ba danki ek het dit so nodig. Geseende dag vi jul.

  • @johnmcdermott4555
    @johnmcdermott4555 2 года назад +1

    Dit is so 0penbared!

  • @hesterblom2995
    @hesterblom2995 2 года назад +2

    Hi, baie dankie vir die inspireerende boodskap, sien uit na die volgende koffie tyd.

  • @RenierWeideman
    @RenierWeideman 2 года назад +3

    Amazing!

  • @elizabethvanderwesthuizen1196
    @elizabethvanderwesthuizen1196 2 года назад +2

    Dankie vir die Boodskap oor die Gees van Amalek wat verwoesting in men's se gees en lewe wil bring, so belangrik om Amalek deur God's Woord en gebed te beveg daagliks...

  • @lizettebest4928
    @lizettebest4928 Год назад +1

    My amalek is dobbel😔

  • @elmienjames9350
    @elmienjames9350 2 года назад +2

    Pastoor, kan jy assebkief ook praat oor die Leviathin gees en al die ander wat ons aan val

    • @MenorahTabernakel
      @MenorahTabernakel  2 года назад

      Op RUclips het ons 'n playlist - Wat is hierdie Geeste. Daar het ons oor leviathan gepraat.
      Groete
      Menorah Sosiale Media Dep

  • @annatjiejansenvanvuuren5534
    @annatjiejansenvanvuuren5534 Год назад +1

    Kragtige boodskap.