Refentse - Breyten Se Brief

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 10 авг 2017
  • Music video by Refentse performing Breyten Se Brief. (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/zkQe1Y
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 59

  • @heinverwey7620
    @heinverwey7620 5 лет назад +5

    EEn van die mooiste Afrikaanse liedjies ooit! WOW

  • @chrisjacobs2211
    @chrisjacobs2211 5 лет назад +6

    2019,..nogsteeds hoendervleis, goeie werk Refentse

  • @nowongsmakheta1741
    @nowongsmakheta1741 4 года назад +5

    X gek oor jou stem Refentse,baie mooi!! Ek moet d DVD kry!!

  • @lindawentink2725
    @lindawentink2725 9 месяцев назад +1

    Beautiful voice🥰

  • @smdelport
    @smdelport 7 лет назад +12

    Refentse, dis beautiful! Jou musiek is kos vir mens se ore en hart. Hou asb aan, jy maak ons taal trots

  • @sargeantyoyo
    @sargeantyoyo 7 лет назад +4

    Refentse Jy Laat my in angels believe. Jy maak my sien. Dankie. You are a gift.

  • @edrichcloete9964
    @edrichcloete9964 5 лет назад +7

    Jy doen goed vir ons land my bra! Dankie

  • @newnegritude1550
    @newnegritude1550 6 лет назад +6

    Die lirieke en stem is ongelooflik stunning.

  • @suzannekapp9238
    @suzannekapp9238 2 года назад

    Wow. Beautifu.l sharing this with family in UK.

  • @karinbrummer8203
    @karinbrummer8203 6 лет назад +8

    Ek sit hier en dink hoe om dit wat ek hoor te beskryf, maar geen taal het die woorde om jou stem en talent te beskryf nie!!! Weet net dit is besonders mooi en waarlik inspirerend.. Hemels om na te luister!!!!!!!!

  • @zandeosaddles208
    @zandeosaddles208 4 года назад +2

    Mense wat dit nie like nie weet nie van beter nie. Jammer vir julle

  • @Anarazhakupova
    @Anarazhakupova 7 лет назад +4

    Just in time... I was looking for acoustic song in Afrikaans. Love it!

  • @deathton1971
    @deathton1971 2 года назад

    Legendary!

  • @nitapanther8833
    @nitapanther8833 3 года назад +1

    Wow!! Dis die eerste keur wat ek dit hoor en dis awesomely mooi, Refentse!!

  • @liezelcoetzer4681
    @liezelcoetzer4681 7 лет назад +8

    Dis pragtig Refentse, mal daaroor!

  • @jacosteyn8690
    @jacosteyn8690 3 года назад

    Dankie

  • @EasyFold007
    @EasyFold007 7 лет назад +7

    Your music is like a fresh breeze...just keep on doing what you do best :)

  • @Wall1s_
    @Wall1s_ 3 года назад

    August 2020, still mesmerising.

  • @nelizebeukes1882
    @nelizebeukes1882 4 года назад +8

    Ek het nooit gedink ek sal 'n cover van 'n Jan Blohm liedjie meer geniet as die oorspronklike nie.

    • @samueldutoit8825
      @samueldutoit8825 7 месяцев назад

      Dis mooi, maar dis nie Jan nie. Jan het pyn, en sy dwelm misbruik en ervaring daarmee kom deur in die liedjie. Refentse het talent en 'n pragtige stem, maar daai elemente is nie teenwoordig nie.

  • @blocke1875
    @blocke1875 5 лет назад +2

    Love it ❤️ Dis so mooi ek het n knop in my keel.

  • @DefaultGatewayable
    @DefaultGatewayable 2 года назад

    Verskriklik mooi

  • @teneminderon4087
    @teneminderon4087 6 лет назад +1

    Love dit Refentse!

  • @jackvzijl2551
    @jackvzijl2551 2 года назад

    Jy is I hammer.

  • @maebird920
    @maebird920 4 года назад +1

    You are so totally awesome

  • @MynameisLee1995
    @MynameisLee1995 3 года назад +1

    Breyten Se Brief
    As ek vlug in die wind
    Word ek die donker se kind
    En belydenis die bind my..
    Met jou tangerine roos tintlint
    Word wakker word wakker
    Met die newspapergrappe
    Hou my ver weg van jou
    In Jazz cafe se Omo..
    So wals my my lief
    Laat my in angels believe
    Ek het gesê jy is die son
    In Breyten se brief
    Want hy maak ons huil
    Maar jy maak my sien..
    En Sunnyside se poems
    Dryf my sweet sherry toe
    Het jy ‘n clue my baby blue?
    My Rosey so true
    En daar’s dors in die tyd
    Sing die Kaap se wind suid
    Kom lê in my arms
    Ek het als weggesmyt..
    So wals my my lief
    Laat my in angels believe
    Ek het gesê jy is die son
    In Breyten se brief
    Want hy maak ons huil
    Maar jy maak my sien..
    En ek skryf jou gedig
    Jakaranda in die reën
    En die volmaan’s eers blind kind
    Sy’s happy jy’s nou clean
    Laat my klim om die glimlig
    Heel aand wag
    Hierdie visions van jou
    My Venus se blou vrou..
    So vlug-vlug my kind
    In die blou lug my kind
    So vlug-vlug my kind
    In die blou lug my kind..

  • @christiaanjansevanrensburg465
    @christiaanjansevanrensburg465 7 лет назад +3

    Jy is Awesome...love jou musiek

  • @francesvanderwesthuizen523
    @francesvanderwesthuizen523 7 лет назад +1

    baie mooi, iets om na te luister

  • @quintonbalie1525
    @quintonbalie1525 5 лет назад +1

    Fantasties mooi👏🏽👏🏽👏🏽

  • @donitaandrews7503
    @donitaandrews7503 3 года назад

    My ore smile goeie musiek

  • @littlecrazybubble
    @littlecrazybubble 7 лет назад +1

    Oooo jaaaa die is sooo mooi!!

  • @davidlussiermusic
    @davidlussiermusic 4 года назад

    What a great voice you have!

  • @anistaoosthuizen8733
    @anistaoosthuizen8733 6 лет назад

    Fantastiese Stem......!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @nikanaughty
    @nikanaughty 7 лет назад +2

    Dannie dankie

  • @danebreytenbach8318
    @danebreytenbach8318 7 лет назад +8

    RefentseVEVO kan jy cover maak van groen trui van Jan Blohm

  • @paulhansen6270
    @paulhansen6270 6 лет назад

    Wonderful

  • @HM-tg7rl
    @HM-tg7rl 6 лет назад

    Awsome!!

  • @hermanjordaan8002
    @hermanjordaan8002 5 лет назад

    Awesome

  • @kellenbells435
    @kellenbells435 6 лет назад +5

    Mooi stem.

  • @charlmermaths3093
    @charlmermaths3093 3 года назад

    Wow

  • @sean965
    @sean965 6 лет назад +4

    Hou aan musiek maak my friend. Die mense vandag verstaan nie die kwaliteit van goeie tunes nie.

  • @karlicoetzee1992
    @karlicoetzee1992 4 года назад

    Bly die mooiste ! Wens jy kan eendag by my troue speel

  • @seaninferno1
    @seaninferno1 5 лет назад

    prachtig nummer

  • @leticiamntwini7030
    @leticiamntwini7030 3 года назад

    eks nie Mal oor musiek nie maar sal altyd na jou luister

  • @moniquedamon6582
    @moniquedamon6582 4 года назад

    😍😍😭

  • @rudimarx6141
    @rudimarx6141 6 лет назад +4

    goeie bliksem, die song is geskryf vir jou stem.weereens laat jy my trots voel op my taal. Jan sing die song goed, maar jy sing hom
    befok

  • @ChapeauRouge921
    @ChapeauRouge921 6 лет назад +1

    Dit is hoendervleis musiek die.

  • @ivanka2410
    @ivanka2410 7 лет назад +1

    Ek is mal oor hom

  • @dewaldvos8901
    @dewaldvos8901 6 лет назад +1

    Knop in die keel

  • @louisboshoff4336
    @louisboshoff4336 6 лет назад

    waar kan n mense die 'tabs' vir hierdie liedjie kry?

    • @louisboshoff4336
      @louisboshoff4336 6 лет назад

      mens*

    • @jan-louisjordaan8071
      @jan-louisjordaan8071 6 лет назад

      Louis Boshoff tabs.co.za het die akkoorde, speel rond met hulle (verval die root notes want dit is die chorus se melodie as jy wil saam sing).

  • @Bond58
    @Bond58 6 лет назад

    waar is die bek fluitjie?

  • @cjbarrow
    @cjbarrow 4 года назад

    Ek hoop almal weet hierdie is Jan Blohm se liedjie😂

  • @Wildevis
    @Wildevis 6 лет назад

    Mal oor sy stem en musiek

  • @sean965
    @sean965 6 лет назад

    As ek vlug in die wind, word ek die donker se kind.

  • @beverley-annebotha4253
    @beverley-annebotha4253 6 лет назад +1

    Dis ek Anna die song....
    Jy mag maar sing die song is gemaak vir jou stem.